Kylie de Klerk van Hoërskool Wilgerivier in Frankfort is gekies vir ‘n gevorderde kursus asook ‘n rol in ‘n kortfilm wat aangebied word deur ABS Produksies en stigter van Speeltoneel.
Die kortfilm sal in Desember op kykNET en VIA uitgesaai word.
Hartlik geluk Kylie. Wilgies is BAIE trots op jou!