Primêre Meisieskool Oranje leerders, Sophia Botha, Leané de Smidt en Letitia de Smidt het aan die Helena Botha Gimnastiek se klub kompetisies deelgeneem op 12 en 16 Junie en soos volg presteer:
Sophie Botha:
Artisties vlak 41ste Spronge 1ste, Brug 1ste, Balk 1ste en Vloer Algehele eerste plek in haar ouderdomsgroep.
1ste vlak 5 Tuimel, 1ste vlak 4 Euro trampolien en 1ste vlak 4 Dubbel mini trampolien
Leané de Smidt:
3de vlak 5 Tuimel, 1ste vlak 5 Dubbel mini trampolien en 1ste vlak 5 Euro trampolien.
Letitia de Smidt:
3de vlak 5 Tuimel, 1ste vlak 6 Dubbel mini trampolien en 2de vlak 7 Euro trampoline.
Baie geluk aan hierdie drie sterre!
Foto’s verskaf