Foto v.l.n.r: Isabel Gutter en Hiné Calitz
Hiné Calitz en Isabel Gutter van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het 11 Junie aan die A.F.S.A International Acrobatic Dance kompetisie deelgeneem. Hulle het albei ‘honours’ met ‘n ‘distinction’ behaal.
Baie geluk!
Foto verskaf