)

Laerskool Truida Kestell leerders presteer in Skyfskiet

Ses leerders van Laerskool Kestell, in die Vrystaat het deelgeneem aan ‘n Skyfskiet-kompetisie.

Afgesien daarvan dat Skyfskiet uit ‘n hele aantal kompeterende sporte bestaan, word hoofsaaklik gewere en pistole gebruik om na teikens te skiet.

Met in ag genome watter wapen mee geskiet word, is noukeurigheid en snelheid uiters belangrik.

Rebekah Meyer, Cameron Meyer, Ean Scheepers, Isabella Meyer, Lukas Meyer en Rickert Schoeman het prestasies met hul skyfskiet behaal.

Truidjies is baie trots op julle!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal