)

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad leerder presteer in Skiet

Annika Serfontein (15) van Rooiskool en Trio-sport in Kroonstad, het einde Mei aan die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) se skietkompetisie in Krugersdorp deelgeneem.

Sy het deelgeneem aan die skyfkuil-oefening vir beperkte-slotaksie gewere. Dit is ‘n internasionale dissipline waar daar slegs in die ope-afdeling meegeding word. Annika het ‘n silwer telling geskiet en spog verder met die sewende plek in die ope-afdeling.

Annika neem vanjaar met ‘n jaggeweer in die presidentskiet-afdeling deel. Op 15-jarige ouderdom is sy op die nasionale ranglys van junior skuts.

Op 7 Junie het sy in Bethlehem aan die Junior Skietkompetisie deelgeneem en derde geëindig in die .22-skietoefening vir o.18 skuts.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal