)

Leeuwenhof Akademie skitter by Interskole Redenaars

Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool van Bedfordview, Gauteng, se redenaars het die afgelope naweek aan die Interskole Redenaarsliga se aanlynkompetisie deelgeneem.

Leeuwenhof se spanne en individuele sprekers praat ‘n ding raak en verwerf die volgende puik uitslae:

Twee-en-twintig sprekers neem deel: Veertien sprekers verwerf onderskeidelik tussen 90% en 100%. Agt sprekers verwerf onderskeidelik tussen 80-89%.

Sewe spanne neem deel: Ses spanne verwerf onderskeidelik tussen 90% en 100%. Een span verwerf tussen 80-89%

Baie geluk aan die volgende sprekerswat deurdring na die landsfinaal:

Individueel: 1. Iné Viljoen, 2. Inge Marx (Graad 9), 3. Luke Oelofse (Graad 10), 4. Tayla Mulder (Graad 10), 5. Ulrike Oosthuizen (Graad 10), 6. Jönro van der Merwe (Graad 11), 7. Tanzine Vlok (Graad 11) 8. Lyrisha Meyer (Graad 12)

Spanne: Graad 8 span 1: 1. Iné Viljoen, 2. Kiara Hurter, 3. Megan Lategan, 4. Ulrike van der Mescht

Graad 9 span 1: 1. Martinique Meyer, 2. Inge Marx, 3. Theodore Smith, 4. Elindri-Mirei de Korte,

Graad 9 span 2: 1. Riley du Plessis, 2. Monye Bisset, 3. Klarissa Smith, 4. Anzél van der Westhuizen

Graad 10 SPAN 1: 1. Ulrike Oosthuizen, 2. Luke Oelofse, 3. Tayla Mulder, 4. Eben Allbrecht.

“Ons is super trots op elke spreker wat Leeuwenhof se naam hoog gehou het. Baie sterkte vir die volgende rondte.”

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal