)

Hoër Meisieskool Oranje leerders finaliste in Dramaweb SA se aanlyn-dramakompetisie

Vier leerders van Oranje, Anriette Otto, Kamryn Lowe, Helené Jansen van Rensburg en Marlé Strauss sal hierdie naweek as finaliste in Dramaweb SA se aanlyn-dramakompetisie hulle talente tydens ’n regstreekse stroming tentoonstel.

Deelnemers kon in Engels en Afrikaans inskryf vir enigiets van ’n gedramatiseerde/ongedramatiseerde gedig en/of prosa, monoloog tot selfs mimiek.Helené Jansen van Rensburg en Marlé Strauss, twee matrieks, sal Saterdag en Sondag vanaf 15:00 hulle plek voor die kamera inneem. Hulle het na die Afrikaans en Engelse eindronde deurgedring. Die gr. 9’s Anriette Otto en Kamryn Lowe sal Sondag van 13:00 in die Engelse eindronde optree.

Vier beoordelaars sal die optredes evalueer. Die aankondiging van die wenners en die prysuitdeling gebeur vanaf 17:30.

Kyk dit op www.dramawebsa.co.za.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal