)

Astro droom word realiteit

Schools That Rock berig graag oor Fichies se Astro-droom

Pastoor Christo Fourie het die seën op hierdie besonderse projek kom uitspreek.‘n Droom word ‘n realiteit.

Hoërskool Fichardtpark is dankbaar met die bou van die Astro wat amptelik afgeskop het! Die skool noem dit ook die Fichies Astro-nomiese projek.

#sooispit#fichietrots#jouvoorkeurskool#opgewonde#astronomieseprojek#eenskool-eendroom

Meer oor Hoërskool Fichardtpark:

Hoërskool Fichardtpark is ‘n Afrikaanse Hoërskool met ‘n Christelike karakter. Ons besef dat die hoërskooljare belangrike vormingsjare is.

Ons wil elke leerder se talente en vaardighede ontwikkel om uiteindelik in ‘n selfstandige volwassene te transformeer.

Hier by Fichardtpark wil ons graag in jou as jongmens belê en jou totale menswees aanraak met die volgende waardes: Geloof, Diensbaarheid, Integriteit, Respek en Uitnemendheid.

Akademie is ons kernbelangmet topgehalte leerkragte.

Fichardtpark fokus verder ook op ‘n balans tussen sport en kultuur.

Akademie ons Prioriteit

Sport ons Passie

Kultuur ons Trots

Fichardtpark – Jóú Voorkeurskool https://www.fpark.co.za

Lees meer oor Fichies se aktiwiteite by https://schoolsthatrock.co.za/?s=hoerskool+fichardtpark

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal