)

Meer oor Sentraal se nuwe hoof

Die Tralies het ‘n nuwe skoolhoof!

Hier volg ‘n volledige onderhoud met mnr. Charles Liversage.

Wat is sy gunsteling kos? Staanribbetjie

Sy gunsteling storiereeks of boek: Deon Meyer se boeke

Gunsteling vakansieplek? Desember by sy huis, maar sy vrou hou nie daarvan by die huis nie, so hy moet haar see-toe vat

Sy gunsteling Nommer? 5

Sy gunsteling stokperdjies? Hy het baie: gholf, poker, sy vinke, koop en verkoop hout

Sy grootste irritasie? Mense wat nie kan bestuur in ‘n sirkel nie

Ons wens Mnr Liversage ‘n suksesvolle, gelukkige en voorspoedige tyd by die Tralies toe.

Meer oor Hoërskool Sentraal:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://sentraal.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal