)

Grey Kollege atlete ingesluit in ASA span

Schools That Rock berig oor Grey Kollege Atletiek

Veels geluk aan Grey Kollege atlete, DJ Liebenberg en Lucky Moleyane, wat amptelik ingesluit is in die ASA Atletiekspan wat vanaf 17 tot 22 Augustus aan die O.20 Wêreld Atletiekkampioenskappe in Nairobi, Kenia gaan deelneem!

DJ sal aan die O.20 gewigstoot deelneem en Lucky aan die 4×100 aflos.

Skitterend en sterkte, manne met hierdie uitmuntende prestasie! Grey is trots op julle!

#ViveLaGrey#Grey2Gold#GreyAtletiek#atletiek

@asa_athletics_south_africa

Meer oor Grey Kollege Atletiek:

Grey Kollege se atletiek lewer uitmuntende uitslae. Die atlete oefen hard gedurende die afseisoen en pluk vir seker die vrugte daarvan.

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-sports/

https://greycollegesecondary.com/athletics/

Die algemene waardes wat Grey Kollege se seuns uitleef:

Respek (leef en laat leef); span (Grey in eenheid); maniere (‘n tikkie ‘klas’); moed (Grey “guts”); Integriteit; die waarheid maak jou vry; verdraagsaamheid; self-dissipline; Grey-gees.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal