Foto: Vlnr voor: Lana Wessels, Ané van Zyl) Agter: Ermarie Botha, Nia-McKay Helm Afwesig: Hermien van Biljon, Teoné Jordaan
Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul leerders wat verkies is tot die o/14 Noord-Vrystaat Hokkiespan.
O.14A: Lana Wessels, Ané van Zyl, Hermien van Biljon en Teoné Jordaan.
O.14B: Ermarie Botha en Nia-McKay Helm
Trekkertrots!
Name vlnr voor: Lana Wessels (o/14A), Ané van Zyl (o/14A)
Vlnr agter: Ermarie Botha (o/14B), Nia-McKay Helm(o/14B)
Afwesig: Hermien van Biljon (o/14A), Teoné Jordaan (o/14A)
Lees meer oor BVHS:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/