)

ATKV Redenaar wenners van Laerskool Truida Kestell

Die ATKV redenaar wenners van Laerskool Truida Kestell is leerders wat hulle sê kan sê as hulle moet praat.

In die ATKV redenaar wenners vir Graad 1-3 wat plekke behaal het in die Afrikaanse Huistaal Afdeling, is Miah Grobbelaar die wenner met die 10de plek in die Vrystaat en 78ste plek Nasionaal. Inge Meintjes behaal die 83ste plek Nasionaal.

ATKV Redenaar wenners van Laerskool Truida Kestell

Die ATKV redenaar wenners vir Graad 4-5 wat plekke behaal het, in die Afrikaanse Huistaal afdeling, is Kai de Klerk. Hy praat ‘n 3de plek los in die Vrystaat. Rebecca Trott behaal ‘n 4de plek in die Vrystaat. Heilene Meintjes verower ‘n 9de plek in die Vrystaat en 72de plek Nasionaal. Liam Amaro behaal ‘n 4de plek in die Vrystaat. Keith Going behaal ‘n 1ste plek in die Vrystaat en 12de Nasionaal.

ATKV Redenaar wenners van Laerskool Truida Kestell

In die ATKV redenaar wenners vir Graad 5-7 wat plekke behaal het in die Afrikaanse Huistaal Afdeling, is Clarissa Hepburn die wenner, met ‘n 3de plek in die Vrystaat en 26ste plek Nasionaal. Robyn Roos verower ‘n 2de plek in die Vrystaat.

ATKV Redenaar wenners van Laerskool Truida Kestell

Die visie vir die Radikale Redenaars is om aan soveel as moontlik leerders die geleentheid te gee, om voor mense op te tree.

Beoordelaars moet ‘n positiewe bydra tot die leerders se sprekerspersoonlikhede maak en hul kritiek moet opbouend van aard wees. Die Radikale redenaar streef daarna om kinders se selfvertroue te verbeter.

Alhoewel die Radikale Redenaarsfees ’n kompetisie is, moet die fokus deurentyd op deelname geplaas. Die ontwikkelling van redenaars, as lewensvaardigheid moet aangemoedig word.

Baie geluk aan die Truidjies met mooi prestasies.

Meer oor Laerskool Truida Kestell:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.truidakestell.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal