)

Hoër Meisieskool Oranje Huldeblyk vir Me Matthee

Foto bo: ’n Paar van die matriek-VRL-lede het verlede jaar vir juf. Matthee gaan kuier. Van links, voor is Zelmi Marx, Matthee en Magé Troskie; agter: Joané Bekker, Danielle Pienaar, Irmarie Buys en Chané Nel

“Dit was ‘n voorreg om haar laaste gr. 8-klas te kon wees. Sy het in ‘n kort tydperk ‘n enorme impak op elke plankie gehad. Ons sal nooit vergeet watter wye draaie ons om haar gestap het as sy die dag haar ‘pers’ pakkie gedra het nie. Juffrou Matthee was ‘n legend!Haar nalatenskap leef voort. In Oranje se gange en ook in ons harte. Vir altyd.Vlieg hoog, Juffrou Matthee.”

– deur hoofdogter, Magé Troskie, namens die matrieks

Die matrieks het Dinsdag blomme vir juf. Matthee by die Onbekende Oranje-beeld neergelê

Foto’s verskaf

Meer oor Oranje:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal