)

Willem Postma leerders Top-10 by ATKV Digipraat

Vlnr: Wian Matthee en Melmari Pretorius

Wian Matthee en Melmarie Pretorius is onder Top 10 vir ATKV se Digipraat.  Melmari is ook deur na nasionaal vir Eng en Afr vir Oppitongaf. 

ATKV Digipraat:

Kom praat saam. Of jy nou wil inlig, motiveer, vermaak of redeneer – ONS LUISTER!
Om jou sê met selfvertroue te kan sê, is ’n vaardigheid wat jy regdeur jou lewe kan gebruik.
Met ATKV-DigiPraat skep ons vir leerders en studente ’n platform waarop hulle in Afrikaans kan wys hoe glad hulle met die mond is.
Om alles te kroon, hoef jy nêrens heen te ry nie, met sweterige hande op ’n klipharde saalstoel te sit nie, of bewerig te glimlag vir ’n streng beoordelaar nie.
Met ATKV-DigiPraat kan jy in die gerief van jou eie huis, of op enige plek in die wêreld, jou toespraak opneem en vir ons stuur.

Kom praat jou praat oor alles en nog wat, in Afrikaans!

Meer oor Willem Postma:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.willempostma.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal