)

Willem Postma leerder skitter in visvang

Anzel Zwarts is ‘n leerder van Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein. Sy is ‘hengelaar in murg en been. Sy het bewys dat visvang nie vir sissies is nie. Anzel is onlangs verkies tot die Vrystaat Varswater Oewerhengel 0/13 A-span.

Sy gaan gedurende Desember die Vrystaat verteenwoordig. Dit vind plaas tydens die Suid Afrikaanse Junior Nasionale kampioenskappe.

Baie geluk, Anzel. Die Possies is trots op jou.

Visvang is nie vir sissies nie!

Jy kry visvangers en dan kry jy hengelaars. Die verskil kan jy maar self navors. Anzel het bewys sy is beslis ‘n hengelaar.
Sy geniet dit baie. Om goed te presteer moet jy die regte gerei hê. Jy moet ook hard konsentreer en beslis navorsing doen
oor die dam en die kompetisie.

“….die samesyn met familielede en die leer van nuwe dinge, is die belangrikste.”

Hengel is ‘n interessante sport en mens wonder waar om te begin. Vir Anzel was die besluit maklik. Sy het vroeg reeds by haar pa die
belangstelling in hengel geleer. Die hengel-gogga haar gebyt toe sy sien hoe haar broer en pa dit geniet. Vir hierdie
bekwame hengelaar is wen nie eerste prioriteit nie. Dit gaan oor samesyn met familie en die leer van nuwe dinge.

Meer oor Primêre Skool Willem Postma:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.willempostma.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal