Voortrekker Top 10 Akademie. Bethlehem Voortrekker Top 10 Akademie. Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool het hul Top 10 akademiese presteerders bekend gemaak.
Hier is die Top 10 van elke graad:
Graad 12: 1. ZelmƩ Heyns, 2. Niel Swanepoel, 3. Annabelle Brussow, 4. Nadia Lombaard, 5. Nicoleen CronjƩ, 7. Jany Schnetler, 8. Keaan de Klerk, 9. Thalja de Jager, 9. Daleen Van der Merwe, 11. Mart-Mari de Clerk.
Graad 11: 1. Wian Burger, 2. Hawi Geleta, 3. Danie Hattingh, 4. Bealise Bothma, 4. Dawie Maree, 6. Jana Muller, 7. Caitlyn Koster, 8. Izet Beukes, 9. Joycelyn Roos, 10. Jennifer Kok, 11. Fleurette Fourie, 11. Willie Janse Van Rensburg.
Graad 10: 1. Yani Greyvenstein, 1. LuanƩ Terblance, 3. Karli Van Niekerk, 4. Inell Pieters, 5. Johan Whitehead, 6. ChernƔ Fouche, 7. Kayla Smith, 8. Anke Heyns, 9. Stephan Naude, 10. Johan Bergh, 11. LezƩ Serfontein.
Graad 9: 1. Susan Bender, 2. Neville Mokoena, 2. Carli Reynders, 4. Francois Maree, 5. Inge Crous, 6. Maggie de Kock, 7. Guill-AmƩ de Clerk, 8. Mianca Van Niekerk, 9. Lanah Coetsee, 10. Kahan Wohlitz, 11. Sebastian Piek.
Graad 8: 1. Marilie Terblanche, 2 Liam-Lloyd Doman, 3. Ermari Botha, 4. LeanƩ van den Berg, 5. AnƩ Van Zyl, 6. Annika Van Rooyen, 7. Carise Van Rooyen, 8. Marisia Craven, 9. Annika Meaker, 10. LunƩ Amaro.
Lees meer oor Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/
https://www.voortrekker.co.za/
Geskiedenis van BVHS:
- Dit is 1870 en daar word skoolgehou in die NG Kerksaal. Die aantekening in die skool se dagboek lees āmet een grasdak en zonder zolderā. Veertien jaar later word die hoeksteen van die Meisieseminarie gelĆŖ.
- In 1899 breek die oorlog uit tussen Brittanje en die Boererepublieke. Teen die einde van die oorlog, in 1902, word hierdie skool gestig as Bethlehem High School/Bethlehem Middelbare Skool. Die eerste skoolhoof was dr. George Clark.
- 1916 word die eerste aantekening van die skool se leuse gemaak : āNON SIBI SED PATRIAEā
- 1928 word die eerste foto van ons huidige kleurbaadjie geneem
- 1932 word ons tweede skoolhoof, mnr. I.W. Malan, ān baie beminde Latynonderwyser, aangestel.
- Ons huidige rugbytrui word in 1935 in gebruik geneem vir al die rugbyspanne,
- In 1938 kry die skool ook sy huidige naam: BETHLEHEM VOORTREKKER HOĆ«RSKOOL.
- In 1945 kry BVHS sy derde skoolhoof, dr. T.J Heyns
- In 1950 word Dudley Meyer BVHS se eerste Springbok in atletiek.
- Die daaropvolgende jaar, 1951, word mnr. M.A. Ferreira, oftewel Oom Tip, ons vierde skoolhoof.
- 1952 IS DIE JAAR VAN GEBEURTENISSE. Die hoeksteen vir die ānuwe skoolā word gelĆŖ. Die skoolkreet word vir die eerste keer geskree. Mnr. W.J. Coetzee, ons vyfde skoolhoof, word aangestel EN DIRKIE WORD GEBORE. Ons skoollied, wat deur I.L. de Villiers geskryf is, word ook in 1952 vir die eerste keer gesing. Dit word vandag nog in ons skoolsaal gesing en die klanke van baie dekades se leerlinge kan fluisterend op die skoolgange gehoor word.
- In 1955 word die ānuwe skoolā betrek, waar die huidige Truida Kestell-skool vandag is. Tom van Vollenhoven word ons eerste rugby Springbok.
- In 1959 vind die eerste āSocialā plaas by BVHS. Dit neem die vorm van ān speletjiesaand aan.
- Dit is 1967. Ons sewende skoolhoof, mnr. J.H.S. de Jager word aangestel en John van Reenen word ān Springbok-atleet. Die jaar daarna, 1968, sit die graad 8ās sit vir die eerste keer op die vloer.
- In 1969 word die agste skoolhoof, mnr. G.J. van der Merwe aangestel en die negende, mnr. F.W. Kock in 1975. Kort daarna, 1979, trek ons in hierdie nuwe en huidige pragtige skoolgeboue en koshuis in.
- Die eersterugbyspan trek in 1980 vir die eerste keer die swart trui oor hul kop en ons tiende skoolhoof, mnr. J.S. Strydom, word aangestel.
- Ons elfde skoolhoof, mnr. H.C. Burger word in 1994 aangestel.
- In 2002 vier ons die 100ste bestaansjaar.
- Ons huidige skoolhoof, mnr. G.H. Coetzee, word in 2012 saam met die 110jaar-feesvieringe aangestel as die twaalfde skoolhoof.
- In 2017 herdenk ons die 115de jaar, wat saamval met ons jaarlikse wildsfees. Dit is nou ān instelling om die skool se verjaarsdag jaarliks op 1 September te herdenk.