)

Laerskool Westwood se top 10 in tweede kwartaal

Foto bo: Graad 4 Top Tien. Agter: Ilana Lubbe-Louw; Lianie Singleton; Clea Theron; Megan-Lee Myburgh. Middel: Shenee Ellis; Miné Cilliers; Henrico Paulsen.

Voor: Sané Cilliers; Michiel Botha. Afwesig: Denay Lubbe.

Top tien tweede kwartaal. Laerskool Westwood se top 10 in tweede kwartaal. Westwoord het hulle Top 10 presteerders vir die tweede kwartaal bekend gemaak. Hierdie spogskool bestaan al sedert 1938 en het hul 80ste bestaansjaar in 2018 gevier. Hulle is geleë in Boksburg in die Oos-Rand area, Gauteng.

Baie geluk. Wessies is trots op julle!

Laerskool Westwood se top 10 presteerders vir tweede kwartaal
Graad 5: Agter: Lewis Jv Rensburg; Shaelee Hoy; Tiaan van Wyk; Shaelyn Hoy; Chante Coetzee. Middel: Jayden Deyzel; Logan Theron; Minique Grobler
Voor: Declin Evans; Divan Labuschagne
Laerskool Westwood se top 10 presteerders vir tweede kwartaal
Graad 6: Agter: Sebastiaan Louw; Jared Wiblin; Taden Bisschoff; Elektra Skordis; Hayley Botha. Middel: Gideon Labuschagne; JC Smal; Abigail Raats
Voor: Mieke Haasbroek; Dewandé Smit
Laerskool Westwood se top 10 presteerders vir tweede kwartaal
Graad 7: Agter: Liam vd Merwe; Tian Moll; Simoné Singleton; Chloe Watkins. Middel: Ciara Deale; Minki Visser; Abigail Myburgh. Afwesig: Anouk van Heerden; Owen Fouche

Laerskool Westwood spog met die bes versorgde geboue en terrein in Boksburg. Hulle het ook puik fisiese geriewe. Die skool verseker kinders ‘n veilige leeromgewing waarin hul onderrig word en hul talente en gawes ten volle kan ontwikkel.

Laerskool Westwood is n trotse waardegedrewe skool waar hulle glo in waardes. Waardes wat toegepas word, is Respek, Eerlikheid, Liefde, Integriteit, Verantwoordelikheid. Dissipline en Geloof speel ook ‘n integrale rol in die opvoeding van hul leerders.

Laerskool Westwood se visie is om elke kind sy/haar potensiaal te ontwikkel.

Hul missie is om ‘n omvattende opvoedkundige program vanaf Graad RRR tot Graad 7 daar te stel.

Om te verseker dat opvoeding en opleiding deur professionele Onderwysers hanteer sal word.

Te alle tye ‘n hoë standaard van buite-kurrikulêre afrigting te verseker.

Om lewensvaardighede en loopbaanvoorbereiding by alle leerlinge te ontwikkel.

Volgens korrekte rekeningkundige beginsels ‘n verantwoordbare finansiële stelsel in plek te stel.

Benut alle fasiliteite optimaal.

Die skool in sy totaliteit te verbeter deur evaluasie en aanpassing.

Om ‘n gelukkige skoolgemeenskap in plek te stel. Om kundige persone tot voordeel van die skool aan te wend en om die skool doeltreffend te bemark.

Foto’s verskaf

Meer oor Laerskool Westwood:

https://schoolsthatrock.co.za/category/gauteng/gauteng-schools/east/

https://www.westwoodlaerskool.org.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal