)

Naudéville atlete in Goudveld Landloopspan

Foto Voor vlnr: : Milan du Plessis, Tristan Venter, Linmarie de Lange, Inno Pityso en Keegan Davis

Agter vlnr: Elandri Claassen, Aiden Schoeman, Ntsasa Tseuoa, Lerato Setlabe en Cara Claassen 

Primêre Skool Naudéville in Welkom is baie trots op hul landloopatlete in die Goudveld Landloopspan.

Milan du Plessis, Tristan Venter, Linmarie de Lange,Inno Pityso en Keegan Davis, Elandri Claassen,  Aiden Schoeman, Ntsasa Tseuoa, Lerato Setlabe en Cara Claassen is opgeneem in die Goudveld Landloopspan wat eerskomende Vrydag, 20 Augustus, aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe in Bloemfontein gaan deelneem.

Meer oor Primêre Skool Naudéville:

Sport: Naudies plaas ‘n groot klem op sport. Sportsoorte wat deur die skool aangebied word sluit die volgende in: Rugby, Netbal, Krieket, Atletiek, Landloop, Tennis en ander buite-sportsoorte.

Akademie: Primêre Skool Naidéville streef na voortreflike Afrikaanse onderwys. Ons doen dit in ‘n veilige omgewing deur middel van ‘n Christelike basis eat Liefde, Vriendelikheid, Respek en Omgee kweek in ons toekomstige leiertjies. “Hou as herders toesig oor die kudde van God wat onder julle is, nie uit dwang nie, maar gewilliglik; nie om vuil gewin nie, maar met bereidwilligheid.” 1 Petrus 5:2

Kultuur: Die skool bied Voortrekkers,Koor en Redenaars waarin die leerders baie goed presteer.

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

http://www.naudies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal