)

Oranje groet Netbalspelers met gemengde gevoelens

Foto vlnr: Eilir, Essie en Magé. Afwesig (inlas): Janine

Oranje groet Netbalspelers. Oranje groet Netbalspelers met gemengde gevoelens Dit was nou nie die einde wat hulle as viertal wou gehad het nie. Met slegs twee van die matrieklede in die eerste netbalspan wat Donderdag hulle loopbane op die baan kon afsluit.

Oranje het Eunice in ‘n vriendskaplike wedstryd met 35-19 geklop. Die vier is Janine Moolman (kaptein), Eilir Lindeque, Essie Pretorius en Magé Troskie. Dit was Janine en Eilir se derde jaar in dié span. Eilir, wat weens ‘n fratsongeluk verlede kwartaal op die kantlyn gedwing is, sê dit was swaar om nie Donderdag baan te kon vat nie. “Dit was baie hartseer, maar ek weet hierdie meisies het vir my gespeel, so ek is baie dankbaar daarvoor.” Janine was weens Covid-19 afwesig. Essie sê: “As ek nie hier geloop het sonder om te bloei of sweet nie, weet ek ek het nie my alles gegee nie. Ek is net dankbaar ek kon eerste span speel. ”Magé sé: “Dit was ongelooflik. Dit was min, maar dis in.

Ons is dankbaar (om ‘n laaste wedstryd te kon hê).”

Lees meer oor Oranje: https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal