Foto: die span van Hoรซrskool Fichardtpark se ATKV-tienertoneel kompetisie
Fichardtpark het puik presteer tydens die ATKV-tienertoneel kompetisie.
Hoรซrskool Fichardtpark wens juffrou Jean-Mari Lombard en die puik Fichie-akteurs geluk met hul prestasie tydens die kompetisie. Hul unieke stuk genaamd Auntie Sosiaal is puik en het uitgestaan deur puik toekennings te behaal tydens die ATKV-tienertoneel.
Hulle het die volgende toekennings behaal: Goud vir teks en Silwer vir beide produksie en regie.
Hoรซrskool Fichardtpark is baie trots op julle met hierdie prestasies!
Meer oor Fichardtpark se Drama:
By Hoรซrskool Fichardtpark fokus ons nie slegs op sport en akademie nie. Hulle fokus ook grootliks op kulturele aktiwiteite. Drama is in 2005 as โn keusevak by die skool ingestel. As gevolg daarvan floreer die leerders in hierdie vak weens sy praktiese en akademiese aspekte.
โn Hoogtepunt vir Drama is die jaarlikse Musiekblyspel of drama produksie. Al die produksies se regie is deur meer as 800 mense bygewoon. Vorige produksies sluit in: To love on Skid Row en Romeo en Juliet het โn probleem. Hoรซrskool Blues, Boudjie van my Vroutjie, Rekenskap en Van Glas was ook suksesvolle produksies. Al hierdie produksies se regie is deur Hoรซrskool Fichardtpark se eie Drama-onderwyseresse aangepak.
Ongeveer 70 leerders neem gewoonlik deel. Hulle kan getuig dat dit โn wonderlike en verrykende projek is. Die jaarlikse Drama-toere na die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) in Oudtshoorn is ‘n hoogtepunt. Kursusse voorsien ook hope pret en stel leerders aan โn verskeidenheid kunsvorme bloot.
Die afgelope 3 jaar neem ons ook deel aan die ATKV Tienertoneelkompetisie en behaal uitstekende prestasies in die streek. Wil jy aan jouself โn uitdaging stel?Wil jy jou selfvertroue โn hupstoot gee en lewenslange herinneringe wil maak? Dan het jy geen ander keuse as om deel van die Drama hier by Hoรซrskool Fichardtpark te word.
โDrama is life with the dull bits cut out.โ โ Alfred Hitchcock
Meer oor Hoรซrskool Fichardtpark:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/
#fichietoneel #kunsteakademie #auntiesosiaal #fichietrots #voorkeurskool #atkvtienertoneel
Become a Sponsor








