Foto bo: Hein Smith en Emma Schutte (links), Whitehead en Jana Muller (middel), Presley Lesoro en Kayla Scheepers
Bethlehem Voortrekker Hoërskool kondig mnr/mej BVHS vir 2021 aan. Mnr/mej BVHS 2021 wenners van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is op ‘n spoggerige geleentheid aangekondig. Hein Smith en Emma Schutte het met die kroning weggestap.
Die eerste prins/prinses was Johan Whitehead en Jana Muller.
Presley Lesoro en Kayla Scheepers is gekroon as mnr/mej Persoonlikheid.
Baie geluk!
Geluk aan MK 2021 vir die manier waarop die funksie aangebied is. Baie dankie ook aan almal wat bygedrae het tot die sukses van die aand.
Trekkertrots.
Foto’s verskaf
Meer oor Bethlehem Voortrekker Hoërskool:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/