Foto vlnr Voor: Inge Mienie, Ntsopa Mokoena, Jana Coetzee
Agter: Micayla Fourie (reserwe), Marjulyn Myburgh,Amelia Lamprecht, Izaan Barnard Afwesig: Kellelo Moloi
Nege leerders van BVHS in o.18A Noord-Vrystaat Hokkiespan. Bethlehem Voortrekker Hoërskoolis baie trots op Inge Mienie, Ntsopa Mokoena, Jana Coetzee, Micayla Fourie (reserwe), Marjulyn Myburgh, Amelia Lamprecht, Izaan Barnard en Kellelo Moloi wat verkies is tot die o/18A Noord-Vrystaat Hokkiespan.
Lees meer oor BVHS:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/