Naudéville in o.13 Jaguar Netbalspan. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville van Welkom, is ingesluit in die o.13 Jaguar Netbalspan. Naudies is baie trots op Lynn-Marie Louw en Juliette Schoeman.
Lees meer oor Primêre Skool Naudéville:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/