)
Primêre Skool Naudéville leerder in Vrystaat Newcomer Span

Naudéville leerder Newcomer Span. Ava Adendorff van Primêre Skool Naudéville in Welkom en haar perd, Dibynn Chippendale, is gekies vir die Vrystaat Newcomer Span wat gedurende Oktober aan die S.A.…

Welkom Volkskool leerder presteer in danskompetisie

Welkom Volkskool danskompetisie. Henze du Preez, Graad 7 leerder van Welkom Volkskool, het aan 2 Dans Kompetisies die afgelope naweek deelgeneem. Sy het die volgende prestasies behaal Vrydag-27 Augustus –…

Trio Kroonstad netbalspelers in Vrystaat Jaguar-netbalspanne

Vyf van Trio Kroonstad se netbalspelers is in verskeie Vrystaat Jaguar-netbalspanne opgeneem: O.15: Stephli-Ann van der Westhuizen en Mikayla Bouwer O.16: Chené Jacobs O.18: Janique Loubser en Merinda Cronjé Chené…

Witteberg krieketseuns in Thabo Mofutsanyane (TBM) krieketspanne

Witteberg krieketseuns (TBM) krieketspanne. Hoërskool Witteberg in Bethlehem is baie trots op vyf van sy krieketseuns, Tshepo Motloung, Dries Stemmett, Johan Vorster, Stephan Geldenhuis en Lesego Mosikidi wat ingesluit is…

Primêre Skool Naudéville seuns ingesluit in Lejweleputswa krieketspan

Naudéville in Lejweleputswa krieketspan. Drie krieketspelers van Primêre Skool Naudéville, Ruben Field, Pedri van der Merwe en Henre Rossouw, is ingesluit in die Lejweleputswa 0/11B krieketspan. Baie geluk, manne!! Lees…

Welkom Volkskool seuns opgeneem in Lejweleputswa krieketspanne

Welkom Volkskool Lejweleputswa krieketspanne. Sewe seuns van Welkom Volkskool is in verskeie Lejweleputswa krieketspanne opgeneem. 0/11: Leander Greeff, Justin Swaine, Luan Botha en Carl van Vuuren 0/13: Ian de Jongh,…

Jim Fouché leerders presteer by ATKV-Tienertoneel

Jim Fouché ATKV-Tienertoneel. Hoërskool Jim Fouché se leerders het gedurende Augustus deelgeneem aan die ATKV-Tienertoneel. Die toneelstuk Toulopers is genomineer onder die  Top 3-produksie vir beste ensemble spel in die…

Truida Kestell leerders gekies vir Griffons 7’s Rugbyspan

Truida Kestell Griffons 7’s Rugbyspan. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op twee van hul rugbyspelers, Damien Zwahlen & Mpho Motholo, wat gekies is vir die Griffons 7’s…

Jim Fouché presteer by ATKV-Tienertoneelkompetisie

Jim Fouché by ATKV-Tienertoneelkompetisie. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein het op 11 Augustus aan die ATKV-Tienertoneelkompetisie deelgeneem met die nuutgeskrewe teks Dra Ma, geskryf deur Jak. J. Brits. Hier volg…

Bethlehem Voortrekker leerders skitter by Eisteddfod

Bethlehem Voortrekker Eisteddfod. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het skitterend gevaar tydens die Eisteddfod. Die leerders het altesame 44A++, 19 Hartstoekennings en 7 meriete toekennings ontvang. Die volgende leerders het…

Trio Kroonstad hokkie het 31 spelers in Noord-Vrystaat spanne

Trio Kroonstad hokkie. Trio Kroonstad spog vanjaar altesaam 31 hokkiespelers in verskeie Noord-Vrystaat spanne.  Noord-Vrystaat o/18 – seuns: Reinhardt van der Walt, Jaden Venter, DW Staal, John Robbert Scott, Burger…

Trio Kroonstad presteer by Vrystaat-Wiskunde Kompetisie Fezile Dabi Rondte

Trio Kroonstad Vrystaat-Wiskunde. Leerders van Trio Kroonstad het puik presteer tydens die Vrystaat-Wiskunde Kompetisiese, Fezile Dabi Rondte vir Kwantiel 4-5 skole op 20 Augustus. Die plekwenners van Trio is Monique…

Bethlehem Voortrekker leerders maak skoonskip by Kunswedstryd

Bethlehem Voortrekker by Kunswedstryd. Ten spyte van die Covid-gogga wat oor ons almal se skouers loer, het Voortrekker se kultuurdiere steeds presteer by die Harrismith Eisteddfod.  Die leerders was verlig…

Krieketspelers van Trio Kroonstad in verskeie Fezile Dabi-spanne

Foto bo: Voor vlnr: Werner Saunderson (o/15), Ignus de Wet (o/16), Marius Kruger (o/19), Thuto Kekane (o/15), Ruben Claassen (o/19) Agter: CJ Taljaard (o/16), Franco de Wet (o/14), Louis Boshoff…

Hoërskool Fichardtpark Krieketspelers in stadspan vir “Greytbash”

Fichardtpark Krieketspelers by “Greytbash”. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op Hanco Swanepoel, Marco v Jaarsveld, Shaun Schietekat, Ulrich Campher, Eben Botha en Duan Viviers. Hierdie 6 krieketspelers is gekies is…

Hoërskool Sentraal Netbalspelers verkies tot Vrystaat- Cheetahspanne

Foto’s bo: Lucresha Nakedi (afwesig tydens foto’s) Sentraal netbal Vrystaat- Cheetahspanne. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is baie trots op hul sewentien leerders wat verkies is tot die Vrystaat Netbal Cheetahspanne.…

Jim Fouché leerders in verskeie Vrystaat Netbalspanne

Jim Fouché Vrystaat Netbalspanne. Hoërskool Jim Fouché is baie trots op hul elf netbalspelers wat in verskeie Vrystaat Netbalspanne opgeneem is. Die volgende netbalspelers van Jim Fouché behaal Vrystaatspanne: Lesedi…

Jim Fouché Voortrekkers kry Nasionale Presidentsverkennerstoekennings

Foto bo: Voor v.l.n.r:  Leandra Knoetze, Mahike Killian, San-Mari de Kock 2de ry v.l.n.r:   Maryna Oosthuizen, Marione Diesel, Demi Nel, Corli Claassen, Anke van der Merwe 3de ry v.l.n.r:  Bianca…

Laerskool Truida Kestell leerders in Thabo Mofutsanyana Krieketspan

Truida Kestell krieket. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem se o.11 en o.13 krieketspelers in ingesluit in die Thabo Mofutsanyana Krieketspan. The U.11 and U.13 cricket players from Truida Kestell have…

Welkom Volkskool by Freestate Freestyle Dance Competition

Welkom Volkskool Dance Competition. Candice Kleynhans-Bellringer,  Gr 7 leerling van Welkom Volkskool, het Vrydag, 27 Augustus, deelgeneem aan die Freestate Closed Provincial Freestyle Dance Competition. Saterdag, 28 Augustus, het sy…

BVHS Learner excels in Music competition at the Phillip H Moore Competition

Foto bo: Dané van Graan Dané van Graan from Bethlehem Voortrekker High school aimed for Gold, and won gold in her age category at the Phillip H Moore National Music…

Jim Fouché presteer by Motheo Wiskunde kompetisie

Foto van bo na onder: Lourens van Niekerk, Anri van der Walt, Andries van der Walt, Christian Strydom en Jana Rossouw Jim Fouché by Wiskunde. Tydens die uitdunrondte van die…

JF leerders presteer by Rekeningkunde Olimpiade

JF leerders rekeningkunde olimpiade. Tydens die Motheo Rekeningkunde Olimpiade het twee leerders van Jim Fouché baie goed gevaar. Rianette Kemp (links) het 2de plek behaal en Christine Rossouw het ‘n…

Hoërskool Sentraal verjaar met 116 Somers agter die rug

Sentraal verjaar – 116 jaar. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het Vrydag sy 116e-verjaardag. Hulle het hul verjaardagviering met die kranslegging by Oom Lokomotief se borsbeeld en die sny van die…

Hoërskool Sentraal se Leerlingraad bekend gemaak

Hoërskool Sentraal Leerderraad vir 2022. Groot opgewondenheid het geheers met die bekendmaking van die Leerlingraad vir 2022. Die volgende leerders is gekies Arina Kleynhans, Bernard Kachel, Carla Hechter, Celia Snellenberg,…

Hoërskool Sentraal maak hul Koshuis Prefekte vir 2022 bekend

Hoërskool Sentraal Koshuis Prefekte 2022. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein maak hiermee hul Koshuis Prefekte vir 2022 bekend. Dogters: Die dogters is: Anri Kleynhans, Corli Victor, Jana Otto, Kayla Koetjie, Kyla…

Bethlehem Voortrekker Hoërskool Komitees vir 2022

BVHS Komittees bekend gemaak. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Matriekkomitee en Huiskomitee bekend gemaak. Matriekkomitee dogters: Bealise Bothma, Jana Coetzee, Jamie Dempsey, Megan Dempsey, Maricha du Plooy, Amelia Lamprecht, Vuyile…

Hoërskool Fichardtpark netbalspelers in Vrystaat Netbalspan

Fichardtpark in Vrystaat Netbalspan. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op Clarissa Herselman (O.18), Amy Jacobs (O.17), karabo Nyakane (O.16), Anel Standers en Gilden Valentine (beide O 15). Hierdie 5 leerders…

Hoër Meisieskool Oranje beste Akademiese Presteerders

Oranje beste akademiese presteerders. Só lyk Oranje se beste akademiese presteerders vir die 2de kwartaal (gr. 10-12). Tweede kwartaal 2021: Graad 12 1. Carmi van Niekerk – 98,43%, 2. Chané…

Hoërskool Fichardtpark maak Leerderraad 2022 bekend

Hoërskool Fichardtpark Leerderraad 2022. Hoërskool Fichardtpark is baie trots om hiermee hul Leerderraad vir 2022 bekend te maak. Die LLR 2021/ 2022 Seuns: Niël Arlow, Dawie Botes, Bibi Botsane, Jeanré…

Hoërskool Fichardtpark atleet in Vrystaat Landloopspan

Fichardtpark in Vrystaat Landloopspan. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op Mianda Nel. Sy is gekies vir die Vrystaat landloopspan. Fichardtpark neem altyd die voortou met atletiek. Die skool…

BVHS Leerling Neem Deel Aan SA Elite en Ope Karate- Kampioenskappe

Die SA Elite en Ope Karate Kampioenskappe vind plaas vanaf 26 tot 30 Augustus. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots daarop dat een van sy leerlinge, Josh Bezuidenhout, die Vrystaatspan verteenwoordig…

Hoërskool Fichardtpark leerder in Vrystaat O/18 Hokkiespan

Fichardtpark Vrystaat O/18 Hokkiespan. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op een van hul hokkiespelers, Batista Bobeje, wat verkies tot die Vrystaat 0/18A hokkiespan. Lees meer oor Hoërskool Fichardtpark:…

Laerskool Truida Kestell leerder ontvang Eisteddfod-toekenning

Truida Kestell ontvang Eisteddfod-toekenning. Isabelle Koch van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het ‘n “Hearts Award” vir voordrag ontvang gedurende die week se Eisteddfod. Baie geluk, Isabelle! Isabelle Koch received…

Truida Kestell excels in Cross Country

Foto: bo: Truidjies se puik atlete Truida Kestell Cross Country. Die Truidjies van Bethlehem het Bloemfontein aan die brand gehardloop. Well done to all the Cross Country athletes with exceptional…

Truida Kestell plant ‘n kruis

Truida Kestell plant ‘n kruis. Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is ‘n parallel-medium laerskool in die skilderagtige Oos-Vrystaat. Die skool beskik oor ‘n ryk geskiedenis wat van voortreflikheid getuig sedert…

Hoërskool Witteberg ruiters ingesluit in Vrystaat SAWMGA span

Witteberg ruiters in SAWMGA span. Mignon Thomas en Mieke du Plooy, beide leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is ingesluit in die Vrystaat SAWMGA span. Die SAWMGA Nasionaal vind plaas…

Welkom Volkskool Ruiters presteer by SANESA “Qualifier 4” perdeskou

Welkom Volkskool SANESA “Qualifier 4”. Die Volkies het die afgelope naweek (20 – 22 Augustus) aan die SANESA “Qualifier 4” perdeskou te Bloemfontein deelgeneem. Vené Steyn het die volgende plekke…

Welkom Volkskool Gimnaste presteer by NOVS Gimnastiek

Welkom Volkskool Gimnaste presteer. Gedurende die naweek van 14 Augustus het Annique de Villiers, Mia Fouché, Jana Swart en Ettiene Engelbrecht aan die NOVS Gimnastiek te Bultfontein deelgeneem. Almal verwerf…

BVHS leerders in Vrystaat Cheetahs-netbalspan

BVHS Vrystaat Cheetahs-netbalspan. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul puik netbalspelers is verkies tot die Vrystaat Cheetahs-netbalspan! Hierdie spelers is Cadi Mei (0/17), Jasmine Carli Shannon (o/17), Elizbe…

Truida Kestell skuts presteer

Truida Kestell skuts presteer. Vier skuts van Laerskool Truida Kestell van Bethlehem het geskitter tydens ‘n Jagters- en Wildbewaringsvereniging kompetisie. Die volgende prestasies is behaal: Rebekah Meyer – o.13: Lugdrukgeweer…

BVHS tienertoneel verwerf A-simbool by Eisteddfod

BVHS tienertoneel A-simbool Eisteddfod. Nadat Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tienertoneel ‘n A-simbool verwerf het tydens die Eisteddfod met hulle toneelstuk Opdroog, neem hulle op 23 Augustus in Pretoria deel aan…

Laerskool Truida Kestell presteer by Eisteddfod

Truida Kestell by Eisteddfod. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Rozandi Niemann en Nienke van Zyl, het elkeen ‘n “Hearts Award” ontvang gedurende die week se Eisteddfod. Baie…

Primêre Skool Naudéville onderwyser Griffons 7’s keurder

Naudéville onderwyser Griffons 7’s keurder. Meneer JP Kalp, onderwyser van Primêre Skool Naudéville, is verkies as  die Griffons 7’s keurder vir laerskole. Baie geluk!  Meer oor Naudéville: https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/ http://www.naudies.co.za/

BVHS leerders in seuns o/16 Noord-Vrystaat Hokkiespan

Foto Voor sittend: Tshepo Litedu(o/16A) Shaidon Davids(o/16A) Agter vlnr: Danny de Klerk(reserwe), Dawid Terblanche(o/16A), Kehan Wohlitz(reserwe) BVHS o/16 Noord-Vrystaat Hokkiespan. Vyf seuns hokkiespelers is verkies tot die o/16 Noord-Vrystaat Hokkiespan.…

BVHS leerders verkies tot o/16 Noord-Vrystaat Hokkiespan

Foto Vlnr voor sittend: Mianka van Niekerk, Jennifer Wessels Agter: vlnr Jani Faber, Yani Greyvenstein (o/16A), Elsje Hattingh(o/16A) Afwesig: Elaine Letsoara(o/16A), Alyssa Roux, Welné Pretorius(o/16B) BVHS o/16 Noord-Vrystaat Hokkiespan. Agt…