Bethlehem Voortrekker by Kunswedstryd. Ten spyte van die Covid-gogga wat oor ons almal se skouers loer, het Voortrekker se kultuurdiere steeds presteer by die Harrismith Eisteddfod. Die leerders was verlig dat die eisteddfod wat van 16 tot 21 Augustus plaasgevind het, ‘oppie planke’ was. BHVS se leerders het behoorlik uitgehaal en gewys.
Hulle spog met 3 B’s, 10 B+’e, 70 A’s, 57 A+’e en 42 A++’e. Die skool is ook baie trots op hul leerders wat hartstoekennings en spesiale toekennings ontvang het. “In hierdie moeilike jaar wys julle vir ons dat julle nie skrik vir harde werk nie. Ons eer julle deursettingsvermoë!”

Tweede ry: Sulé Strydom (Ax7), Lana-Mari Hattingh (Ax4), Ansuné Schutte (Ax4), Nia-McKay Helm (A), Ané van Zyl (Ax2), Annika Meaker (Ax2), Carla Fourie (Ax3), Teané Engelbrecht (Ax2).
Derde ry: Lulu Mabula (A), Miné Fourie (A), Jalize Uys-Pieters (A), Martelise Hattingh (Ax5), Carli Reynders (Ax5), Simoné Vermaak (A), Tersie van Jaarsveldt (Ax3), Bonolo Mohokare (A).
Vierde ry: HandréFourie (A), Johan Bergh (A), Mieke Grové (Ax2), Carli Linde (A), Megan Howard (Ax2), Stephan Peens (A), Annie Louw (Ax2), Elouise Snyman (Ax5), Piet Botha (A).

Agter: Sulé Strydom (B+), Elouise Snyman, Martelise Hattingh (B+x2), Carli Linde (B+) Lulu Mabula (B+)
Lees meer oor BHVS:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/
https://www.voortrekker.co.za/
Become a Sponsor








