)

Witteberg krieketseuns in Thabo Mofutsanyane (TBM) krieketspanne

Witteberg krieketseuns (TBM) krieketspanne. Hoërskool Witteberg in Bethlehem is baie trots op vyf van sy krieketseuns, Tshepo Motloung, Dries Stemmett, Johan Vorster, Stephan Geldenhuis en Lesego Mosikidi wat ingesluit is in die Thabo Mofutsanyane (TBM) krieketspanne.

o.19A TBM – Tshepo Motloung

o.16A TBM – Dries Stemmett, Johan Vorster, Stephan Geldenhuis en Lesego Mosikidi.

Hierdie spanne sal vir die volgende drie naweke deelneem aan die streekswedstryde.

Tsepo Motloung O.19 TBA

Hierdie ongelooflike spel,krieket, het die manier om ‘n mens nader aan die aarde te bring en jou te herinner aan die geleenthede wat ‘n mens gegun word in jou lewe om ‘n verskil te maak. Soos die lewe, kry mens gelukkige oomblikke waarin die bal reg wip terwyl sommige gevalle gekenmerk word aan ‘n rowwe kolfblad waar vrese bewaarheid word. Maar dit bly nietemin ‘n spel wat jou nederig maak en jou keer op keer nog ‘n kans bied.

Lees meer oor Witteberg:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.witteberghs.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal