)

Jim Fouché presteer by ATKV-Tienertoneelkompetisie

Jim Fouché by ATKV-Tienertoneelkompetisie. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein het op 11 Augustus aan die ATKV-Tienertoneelkompetisie deelgeneem met die nuutgeskrewe teks Dra Ma, geskryf deur Jak. J. Brits. Hier volg die uitslae:

Jim Fouché dring deur na die streeksfinaal waar die skool die volgende toekennings behaal:

Beste Akteur: Jaano de Bruin in Top 3

Die beste ondersteunende akteur: Iwan Crafford in Top 3

Beste ondersteunende aktrise: Chrizaan Raath in Top 3

Die beste ensemble: Dra Ma in Top 4

Beste tegniese aspekte: Streekswenner (Dra Ma)

Die beste verhoogbestuurder: Xander de Jager (wenner)

Beste beligtingsoperateur: Rianette Kemp (wenner)

Die beste regisseur: Isabel Theron (wenner)

Dra Ma:  Naaswenners van die Vrystaat , Noord-Kaap streeksfees

Produksie as geheel: Silwer, Teks: Silwer, Regie: Silwer, Kostuum: Goud, Stelontwerp-en inkleding: Silwer, Stelbou: Silwer, Klankbaanontwerp: Brons, Grimering: Silwer, Verhoogbestuur: Goud, Beligting: Goud, Klankoperateur: Brons.

Lees meet oor JF:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.jf.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal