Truida Kestell Griffons 7’s Rugbyspan. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op twee van hul rugbyspelers, Damien Zwahlen & Mpho Motholo, wat gekies is vir die Griffons 7’s Rugbyspan.
Congratulations to damian Zwalen and Mpho Motholo who were selected to play for the Griffons 7’s rugby team.
Passievolle Sport:
By Truida Kestell Skool is sport deel van die geheelontwikkeling hul ons kinders. Truidjies streef daarna om elke kind optimaal volgens hul potensiaal te ontwikkel. “By Truida Kestell glo ons dat afrigters mentors is, spanmaats is bondgenote en harde werk is noodsaaklik. Ons glo dat elke seun en dogter deel is van die Truida Kestell-span, ongeag in watter span hulle speel en daarom inspireer ons kinders om hoë standaarde te stel en ons bied die individuele sorg sodat elkeen sy doelwitte kan bereik.”
#truidjietrots #proudtobeatruidjie
Lees meer oor Truida Kestell:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/