Foto bo: Anga, Marnus en Kamva
ANHS jaarlikse Eisteddfod deelname. HoĆ«rskool Aliwal-Noord het spreekwoordelik bene gebreek by die Eisteddfod! Dis ‘n bewys dat die kinders van HoĆ«rskool Aliwal-Noord kreatief kan dink en groot kunstalent het.
Leerders het 80% en hoƫr behaal in die volgende afdelings:
Poetry (own choice):
Gr 10: Cwenga Phenduka, Ayakanya Bixa, Athanathi Mdodana, Sindy Jantjies, Anga Reve, Tristan Heynes.
Gr 11: Kamva Molose, Benathi Beje, Buhle Khewu, Amahle Mathetha
Dramatised poetry
Gr 10: Tristan Heynes, Ayakanya Bixa, Thandy Makibeni
Gr 11: Benathi Beje
Monologue
Gr 10: Tristan Heynes, Marnus Snyman, Ayakanya Bixa, Sindy Jantjies, Aya Schoeman, Athanathi Mdodana, Reothanetse Mokhosoa, Tandy Makibeni
Gr 11: Kamva Molose, Palesa Koto, Benathi Beje, Lethabo Ramarou, Lesedi Makhetha, Buhle Khewu, Amahle Mathetha
Improvisation
Amahle Mathetha, Zintle Makehle, Benathi Beje
Prosa
Marnus Snyman
In kletsrym (rap) het AngaReve en Athananthi Mdodana 90%+ en Kamva Molose 85% behaal.
Die Gr 12 leerders se programme was ān āone man showā met verskeie aspekte en genre. Hul uitslae was: Ayakha Gebusa 77%, Khanyisa Khapetsi 79%, Sinesipho Khondlo 68%, Uviwe Mangcipu 76% en Zibenathi Mvimbi 82%.
Kamva Molose, Marnus Snyman en Anga Reve is ook gekeur om aan āVMAISIPHO MAGICā deel te neem. Dit is ‘n filmkompetisie wat aan die einde van die kwartaal aangebied word deur āRIPE PLUM MEDIAā.
Baie geluk aan al die uitblinkers! Daar wag ‘n blink toekoms op julle!
Alies bedank Mnr Johan Hattingh en Mev Sumara Snyman vir al hulle tyd en opoffering. Dankie dat julle ten spyte van Covid steeds die leerders die kans gegun het om op te tree. Elke drama leerder droom van ān verhoog optrede, en nou kon hulle ān voorsmakie kry.
Lees meer oor Hoƫrskool Aliwal-Noord:
https://schoolsthatrock.co.za/category/eastern-cape/eastern-cape-schools/east-london/