)

Jim Fouché leerders presteer by ATKV-Tienertoneel

Jim Fouché ATKV-Tienertoneel. Hoërskool Jim Fouché se leerders het gedurende Augustus deelgeneem aan die ATKV-Tienertoneel. Die toneelstuk Toulopers is genomineer onder die  Top 3-produksie vir beste ensemble spel in die Vrystaat.

Die volgende toekennings is gemaak vir Toulopers:

Al die spelers vir ensemble spel: Silwer

Produksie Toulopers: Silwer

Regie (Michelle Joubert): Silwer

Stelontwerp en inkleding (Michelle Joubert): Silwer

Hoërskool Jim Fouché Kultuur:

“Wanneer ek aan kultuur van JF dink dan sien ek hierdie groen koringlande. Die potensiaal en die talent lê so dik soos ‘n ryp koringaar. Daar is ‘n plekkie vir elke leerder hier by JF om sy volle potensiaal te bereik hier in die kultuur-akker.”

Kom stap saam deur die groen kultuurlande:

Kunste Akademie:
  • 206 studente
  • Verskeie leerders behaal A+ en A++ tydens die kunswedstryd
  • Buite kurrikulêre afrigting: Klavier, viool, kitaar, sang, drama, dromme en dans
  • Musiek as vak: Departementeel
Redenaars & Debat:
  •  Spanredenaars dring deur na Nasionale rondte
  • 1 leerder is die Nasional wenner van Radikale Redenaars 
  • 5 leerders deur na Radikale Redenaars Vrystaat finaal
  • 6 leerders in die finaal van die ATKV Vrystaat redenaars rondte
  • 1 leerder behaal 4de plek in ATKV-redenaars
  • Oppi-tong af: 1 leerder behaal 5de plek nasionaal
  • Oppi-tong af: 2 A-simbole en 6 A+ -simbole
  • 2 junior- en 2 seniorspanne neem aan ATKV-debat deel
Voortrekkers:
  • Grootste hoërskoolgroep in die Vrystaat met 121 jeuglede
  • Grootste kommando in die land
  • 14 Presidentverkenners Voorslag Voortrekkers
  • 1 leeder Vrystaat Jeugleier

Lees meer oor JF:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.jf.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal