Welkom Volkskool Lejweleputswa krieketspanne. Sewe seuns van Welkom Volkskool is in verskeie Lejweleputswa krieketspanne opgeneem.
0/11: Leander Greeff, Justin Swaine, Luan Botha en Carl van Vuuren
0/13: Ian de Jongh, Jan-Thomas Bezuidenhout en Bokamoso Luke (Afwesig op foto: Bokamoso Luke)
Die Volkies is baie trots op julle.
Lees meer oor Welkom Volkskool:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/