Naudéville in Lejweleputswa krieketspan. Drie krieketspelers van Primêre Skool Naudéville, Ruben Field, Pedri van der Merwe en Henre Rossouw, is ingesluit in die Lejweleputswa 0/11B krieketspan.
Baie geluk, manne!!
Lees meer oor Naudéville:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/