)

You are sponsoring

Primêre Skool Naudéville seuns ingesluit in Lejweleputswa krieketspan

Naudéville in Lejweleputswa krieketspan. Drie krieketspelers van Primêre Skool Naudéville, Ruben Field, Pedri van der Merwe en Henre Rossouw, is ingesluit in die Lejweleputswa 0/11B krieketspan. Baie geluk, manne!! Lees…