)

Hoërskool Witteberg ruiters ingesluit in Vrystaat SAWMGA span

Witteberg ruiters in SAWMGA span. Mignon Thomas en Mieke du Plooy, beide leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is ingesluit in die Vrystaat SAWMGA span.

Die SAWMGA Nasionaal vind plaas vanaf 3 tot 6 Oktober in die Afr Dome in Parys.

Mignon, met haar twee twee perde (Yster & Tequila) behaal die hoogste plek in vlak 2. Mieke met haar twee perde (Zilla en Lavodka) behaal die hoogste vlak in die sport in vlak 4. Mieke en Lavodka eindig onder die Top 50 ruiters (12e) en sy is dan ook uitgenooi na die Elite byeenkoms waar sy teen die SAEF- en Internasionale spanne sal meeding. 

Meer oor Witteberg: https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.witteberghs.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal