Fichardtpark Krieketspelers by “Greytbash”. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op Hanco Swanepoel, Marco v Jaarsveld, Shaun Schietekat, Ulrich Campher, Eben Botha en Duan Viviers. Hierdie 6 krieketspelers is gekies is vir die stadspan wat aan die “Greytbash” vanaf 3-5 September gaan deelneem.
Mnr André Burger is ook die afrigter van dié span.
Baie stekte aan al die seuns.
#fichiekrieket #fichietrots #voorkeurskool
Lees meer oor Fichardtpark: