)

Jim Fouché leerders in verskeie Vrystaat Netbalspanne

Jim Fouché Vrystaat Netbalspanne. Hoërskool Jim Fouché is baie trots op hul elf netbalspelers wat in verskeie Vrystaat Netbalspanne opgeneem is.

Die volgende netbalspelers van Jim Fouché behaal Vrystaatspanne: Lesedi Sebiloane (o/15);  Dimpho Totola (o/15); Brenscha Badenhorst (o/17); Nicolé Taljaard (o/17) ; Zandré Venter (o/18)  en Shané Griebenow (o/18).

Lees meer oor Jim Fouché:

Jim Fouché Sport – Erekode

Jim Fouché speel om te wen.
Nie vir glorie nie, maar vir die trots van die skool.
Met oorgawe, maar gedissiplineerd.
Vir die kameraadskap wat deur elke oefening en elke punt opgebou word.
Om elke wedstryd, hoe belangrik ookal, die beste geleentheid te maak.
Met ons oë gerig op die wenstreep & ons harte gerig op God.

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/
https://www.jf.co.za/
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal