Welkom Volkskool SANESA “Qualifier 4”. Die Volkies het die afgelope naweek (20 – 22 Augustus) aan die SANESA “Qualifier 4” perdeskou te Bloemfontein deelgeneem.
Vené Steyn het die volgende plekke behaal: 70cm Equitation 3de; 70cm Accumulator 1ste en 60cm Working Hunter 2de.
Zonika v.d Berg het die volgende plekke behaal: 70cm Equitation 2de; 70cm Show Jumping 1ste; 70cm Accumulator 3de en 60cm Working Hunter 3de.
Tené Martin het die volgende plekke behaal: Performance Riding 1ste; Working Riding 1ste en Dressage 4de.
Kara Taute het die volgende plekke behaal: 60cm Equitation 1ste; 60cm Show Jumping 1ste; 60cm Accumulator 1ste en 60cm Working Hunter 1ste.
Ivanka Erasmus het die volgende plekke behaal: 40cm Equitation 1ste; 40cm Show Jumping 1ste en 40cm Accumulator 2de.
Foto‘s verskaf
Lees meer oor Welkom Volkskool:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/