Hoërskool Sentraal Koshuis Prefekte 2022. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein maak hiermee hul Koshuis Prefekte vir 2022 bekend.
Dogters:
Die dogters is: Anri Kleynhans, Corli Victor, Jana Otto, Kayla Koetjie, Kyla Vorster, Lizemé van der Walt, Nialize Cronjé en Zionné Grobler.
Seuns:
Die seuns is: André Buys, Bernard Kachelhoffer, Hanu van der berg, Harm Fourie, Hein Champion, Jan-Harm van der Walt, JC Kruger en Vian Visser.
Lees meer oor Sentraal:
Die kantoor van Leerderondersteuning en –ontwikkeling bied die volgende dienste aan die leerders van Sentraal:
• Akademiese toetsing en –ondersteuning, • Konsessie aansoeke (Toegewings tydens eksamens en toetse) • Vakkeuse voorligting (Gratis in Graad 9)
• Beroepsinligting • Studie metodes • Emosionele ondersteuning
Leerders kan self aanmeld by die kantoor vir hulp, of ouers kan my kontak en reëlings tref vir u kind om betrek te word by hierdie diens. Leerders kan ook deur die onderwysers verwys word indien dit nodig blyk te wees.
Ons wil u as ouers en leerders uitnooi om van hierdie diens gebruik te maak of navrae te doen indien u onseker is.
Die diens is Maandae tot Vrydae beskikbaar in skoolure.
Kontak gerus vir:
Liesel van Heerden by 051- 410 1830 of by liesel@sentraal.co.za