Welkom Volkskool Dance Competition. Candice Kleynhans-Bellringer, Gr 7 leerling van Welkom Volkskool, het Vrydag, 27 Augustus, deelgeneem aan die Freestate Closed Provincial Freestyle Dance Competition. Saterdag, 28 Augustus, het sy aan die Freestyle en Disco Cheetah Challenge deelgeneem. Candice het by albei geleenthede goed presteer,
Sy het die volgende prestasies behaal:
5de plek Rock and Roll – Vrydag
6de plek Rock and Roll – Saterdag
5de plek Disco Small Groups (World Trial Circuit)
Baie geluk Candice. Volkies is trots op jou.
Lees meer oor Welkom Volkskool:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/