)
Boland Hoërskool Gholf Kampioenskappe – Paul Roos kry hooftitel

Boland Hoërskool Gholf Kampioenskappe. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se eerste gholfspan het gister, 23 Mei, op Boschenmeer die hoof titel by Boland Hoërskool Gholf Kampioenskappe gewen. PRG het 11 houe…

Netbal – ANHS talent na finale proewe met groot sukses

Netbal – Hoërskool Aliwal-Noord se netbal leerders met groot sukses na finale proewe. Die afgelope naweek het die volgende netbal spelers van Hoërskool Aliwal-Noord na Port Elizabeth gereis. Hulle het…

“Die Gelofte” – Hoërskool Ermelo woon teaterstuk by

“Die Gelofte”. Op Sondag, 15 Mei, het 16 leerders van Hoërskool Ermelo ‘n uitstappie na Pretoria onderneem. Hulle het na die teaterstuk, “Die Gelofte”, gaan kyk. Al hierdie leerders is…

Bybel – “Challenge” tydens saalperiode

Bybel – Die Skoolhoof, mnr Tommie van Primêre Skool Naudeville het die leerders ‘n “challenge” tydens saalperiode gegee. Die leerders moes al die boeke in die Bybel uit hulle koppe…

Reünie – Oud-onderwysers van Hoërskool Voortrekker

Reünie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het ‘n reünie aangebied van oud-onderwysers wat aan Hoërskool Voortrekker verbonde was. Die skoolhoof is mnr Jan Strydom. Die onderwysers is Gerhardus Bosch, Estie Scheepers, Marthie…

Rustenburg Platinum Series Leaugue – Grenville High School Soccer

Rustenburg Platinum Series Leaugue. Grenville High School, Rustenburg, first team soccer boys who won the Rustenburg Platinum Series Leaugue on 14th of May at Selly Park. The under 16 Boys…

Dance – Leerders van Jordania neem deel aan die Free State Dance Awards

Dance – Leerders van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het deelgeneem aan die Free State Dance Awards. Hulle het op 14 Mei aan die kompetisie deelgeneem. Hulle het baie goed…

Wear Art – Hoërskool Outeniqua se 2022 Wear Art opwindend

Wear Art. Hoërskool Outeniqua se 2022 Wear art vertoning het vir groot opwinding gesorg. Hierdie uitstalling van die werk van Outeniqua se jong ontwerpers kon die afgelope twee jaar nie…

Oranje Netbal – Hoër Meisieskool Oranje vs Affies

Oranje Netbal. Die 1ste netbalspan van Hoër Meisieskool het die Afrikaanse Hoër Meisieskool van Pretoria Saterdag in Pretoria vir die eerste keer in elf jaar met 31-26 geklop. Oranje Netbal…

Marlow Rugby – Hoër Landbouskool Marlow vs Framesby

Marlow Rugby. Marlow Landbouskool van Cradock het Saterdag, 21 Mei, met elf rugbyspanne teen Framesby gespeel op Marlow se velde. Die Wolramme se spanne speel in al die wedstryde met…

SA JKA Karate – Ernst Fourie van Primêre skool Naudeville presteer

SA JKA Karate. Ernst Fourie, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 20 en 21 Mei in Johannesburg aan SA JKA Karate National Championship 2022 deelgeneem. Hy het ‘n…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Maya van Eck

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Maya van Eck. Maya is die kaptein van Hoërskool Outeniqua in George se 1ste meisies hokkiespan. Sy teken…

Podiumpret- Hoërskool Ermelo leer en presteer

Podiumpretters – Hoërskool Ermelo leer en presteer. Hulle het deelgeneem aan die Podiumpret kompetisie en besonder goed presteer. EHS is trots op die sprekers en wens elkeen alle voorspoed toe.…

EHS-Landsdiens – Landsdieners gekies vir provinsiale kamp

EHS-Landsdiens. Tien Landsdiens leerders van Hoërskool Ermelo is gekies vir die Landsdiens Provinsiale Kamp. Die kamp vind DV plaas van 29 Junie tot 3 Julie te Blyde Adventure Camps naby…

Rekenaar Olimpiade – BVHS dring deur na tweede rondte

Rekenaar Olimpiade – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het op 10 Mei deelgeneem aan die Rekenaar Olimpiade. Dit was die eerste rondte en hulle het uitstekend gevaar en deurgedring na…

Netbal – Hoërskool Outeniqua spanne dring deur na Top Skole rondte

Netbal – Hoërskool Outeniqua se netbal spanne het op 19 Mei aan die Top Skole Toernooi deelgeneem. Hulle spog met al die netbal spanne wat deurgedring het na die Wes…

SANESA Challenge – Sean Herron galloping to horse riding success

SANESA Challenge. Sean Herron, a grade 11 learner from Curro Somerset West is galloping his way to horse riding success. He qualified himself, and his school, for the regional final…

Bergfiets – Hoërskool Outeniqua neem deel aan skole liga

Bergfiets – Hoërskool Outeniqua van George het Saterdag deelgeneem aan die skole liga. Die bergfietsspan van die Kwaggas het aan die eerste been van die bergfiets skole liga in Knysna…

SPAR Schoolgirls Hockey Challenge – Outeniqua wen Suid-Kaap

SPAR Schoolgirls Hockey Challenge. Hoërskool Outeniqua in George se 1ste dogters hokkiespan het die Suid-Kaap afdeling van die Spar Schoolgirls Hockey Challenge gewen! Die span speel later in die jaar…

Hokkie – 0/12 Truida Kestell leerders gekies vir Oos Vrystaatspan

Hokkie – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem is gekies vir verskeie o/12 Oos Vrystaat hokkie spanne. Hulle is Melissa-May Doman, Hanzelle Hattingh en Marné van Zyl. The selected girls…

Derby 2022 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool wys karakter

Derby 2022. Bethlehem Voortrekker Hoërskool: 120 jaar en Hoërskool Witteberg: 50 jaar. Beide skole herdenk hul feesjaar in 2022.  Dit maak van Derby 2022 ‘n geskiedkundige gebeurtenis.   Tydens die Derby…

Senior SA Muurbal Plattelandtoernooi – Ian de Jager opgeneem in span

Senior SA Muurbal Plattelandtoernooi. Drie Kwaggas het Hoërskool Outeniqua se naam die afgelope naweek hoog gehou op die muurbalbaan. Ian de Jager, Áine Ferreira en Tiané Goosen, asook hul afrigter,…

Eden Mini Tennistoernooie – Hoërskool Outeniqua oorheers

Eden Mini Tennistoernooie. Hoërskool Outeniqua, George, se leerders het die afgelope naweek die Eden Mini Tennistoernooie oorheers. Drikus De Jager het die mans enkels afdeling gewen. Hy gaan voort om…

SWD Krieket – Hoër Landbouskool Oakdale presteer

SWD Krieket. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se Bulle het baie goed presteer tydens die SWD Krieket Super liga. Die volgende toekennings is deur Oakdale se spelers by die SWD-prysuitdeling…

Hockey Captains – Schools That Rock chat to Carl Bekker

Hockey Captains. In our series on sport captains, Schools That Rock talks to Carl Bekker. Carl is the hockey captain of Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, 1st hockey team. Today he scores…

Choral Celebration Network Foundation – Hoërskool Durbanville tree op

Choral Celebration Network Foundation. Hoërskool Durbanville Koor het Saterdagaand in die Kaapstad Stadsaal by die Choral Celebration Network Foundation opgetree. Dit was ‘n ongelooflike ervaring en die eerste keer wat…

Hokkie – Truida Kestell spelers gekies vir 0/13A Hokkiespan

Hokkie – Leerders van die Primêre Skool Truida Kestell se o/13A hokkiespeler seuns is gekies vir die 0/13A Oos Vrystaat spanne. Die spelers wat gekies is is: Kai de Klerk…

Toneelkompetisie Artscape Teater – Hoërskool Die Wilgers

Toneelkompetisie Artscape Teater. Leerders van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, het die geleentheid gekry om hul talente te ontwikkel tydens die Nasionale Toneelkompetisie by die Artscape Teater in Kaapstad. Na ‘n…

Hokkie – 0.13B Truidjies spelers gekies vir Oos-Vrystaat

Hokkie – Vier van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem, se seuns hokkie spelers is gekies vir die Oos-Vrystaat hokkie O.13B span. The following learners will represent the 0/13 hockey players…

North West  Hockey – Curro Klerksdorp learners at National Tournaments

North West  Hockey. Seven boys hockey players from Curro Klerksdorp were selected for the various North West hockey boys’ hockey teams who will participate in National Tournaments during the July Holidays.…

Bergfiets wedren – Hoërskool Strand by eerste wedren 2022

Bergfiets wedren. Drie leerders van Hoërskool Strand het Saterdag, 14 Mei, aan ‘n bergfiets wedren by Southey’s Vine in Somerset-Wes deelgeneem. Die fietsryers neem deel om ‘n 2,7 km baan…

Hokkie – 0/13 Truidjie hokkiespelers opgeneem in Oos-Vrystaat spanne

Hokkie – Leerders van Primêre Skool Truida Kestell is opgeneem in die 0/13 Oos-Vrystaat hokkiespanne. The following learners to represent the Eastern Free-State hockey sides are selected. Die dogters wat…

ATKV Redenaars – Kwaggas na Suid-Ooskaap semi-finaal

ATKV Redenaars. Elf Kwagga redenaars het deurgedring na die Suid-Ooskaap semi-finaal van die landswye ATKV Redenaarskompetisie. Hulle neem DV op 28 Mei 2022 in Qheberha deel. Die deelnemers is Caro…

Revue – Hoërskool Aliwal Noord sing en dans deur die week

Revue -To paraphrase Plato: All well-bred men (and women) should have mastered the art of singing and dancing. Hoërskool Aliwal Noord het maande lank geoefen en voorberei vir die kultuurweek.…

NW Hockey – Curro Klerksdorp learners in various NW teams

NW Hockey. Ten girls hockey players from Curro Klerksdorp High School  were chosen for the various NW girls hockey teams. The teams will participate in National Tournaments during the July…

SWD Rugby – Hoërskool Outeniqua rugbyspelers in spanne opgeneem

SWD Rugby. Ses-en-dertig rugbyspelers van Hoërskool Outeniqua in George is in die onderskeie SWD Rugby spanne opgeneem. Outeniqua se spelers oorheers die Cravenweek span. Die spelers van OHS vul veertien…

International Nurses Day – Nurses awarded for quality patient care  

International Nurses Day. Celebrating its nurses with the theme Nursing Now: A Voice to Lead, Life Rosepark Hospital proudly acknowledged its nurses this International Nurses’ Day.   “We are extremely…

St Charles College – Old Boys Day brings whole community together

St Charles College. This past Saturday, we welcomed our St Charles College families, friends and Old Boys onto campus for a day of community and sport. From our Grade 1s…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Johandre Hoon

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Johandre Hoon. Johandre is die kaptein van Hoërskool Punt in Mosselbaai, se 1ste seuns hokkiespan. Hy…

Wiskunde – Truida Kestell Ruwan Wille behaal eerste plek

Wiskunde – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem leerder blink uit in wiskunde. Ruwan Wille in Graad 4 het deelgeneem aan die Nautilus 2 wiskunde kompetisie. Ruwan behaal ‘n gesamentlike…

Southern Cape School Cycling – XCO#1, Oakhill, Oakdale Presteer

Southern Cape School Cycling. Met die onlangse Southern Cape School Cycling XCO#1, Oakhill – Knysna fietswedren het Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het die volgende uitslae behaal: Jeug mans: Lian…

Netbal – Truida Kestell leerder gekies vir o/12 Vrystaatnetbalspan

Netbal – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem leerder blink uit in netbal. Cara Rautenbach is gekies vir die o/12 Vrystaatnetbalspan. Sy gaan aan die Suid-Afrikaanse netbalkompetisie deelneem. Meer skolenuus:…

Landboubestuurspraktyke – Hoër Landbouskool Boland seuns beloon

Landboubestuurspraktyke. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl se Graad 11 Landboubestuurspraktyke-seuns het hul sertifikate ontvang vir die suksesvolle voltooiing van BKB se Vleisbeeskurses wat jaarliks aangebied word. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Mental Maths – Truida Kestell wiskundeleerders blink uit

Mental Maths – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem se wiskundeleerders het uitgeblink in die Mental Maths kompetisie en het deurgedring na die distrikrondte. Congratulations to the learners who went…

SWD Rugby – Hoërskool Punt in SWD Akademie en Grant Khomo

SWD Rugby. MJ de Lange (Gr. 12) van Hoërskool Punt Mosselbaai, is gekies vir die SWD o.18 Akademie Rugby span wat tydens die Junie vakansie aan die Akademie Rugby Week…

Sing in Harmonie – Curro Klerksdorp choir qualified for the finals

Sing in Harmonie. Curro Klerksdorp is very proud of our school’s Foundation Phase choir and the Intermediate Phase choir. Both choirs participated in the “Sing in Harmonie” competition in the…

Landbounuus – Dit is lamtyd by Augsburg Landbougimnasium

Landbounuus. Dit is lamtyd! Landbounuus van Augsburg, Clanwilliam, is dat hulle vanjaar spog met meer meerlinge as ooit tevore! Sommige van die eenlinge weeg knap onder die 7kg met geboorte!…

Pop Opera Concert – Change of date, Glenwood High School

Pop Opera Concert. We would like to inform you that due to the severe weather predictions this weekend, the Samuels Group has changed the date of the Pop Opera Concert…

Sing in Harmonie – Primêre Skool Naudeville na finaal

Sing in Harmonie. Primêre Skool Naudeville se koor het 18 Mei deelgeneem aan Sing in Harmonie in Bloemfontein. Die koor het baie goed presteer en het deurgedring na die finaal.…