SWD Rugby. MJ de Lange (Gr. 12) van Hoërskool Punt Mosselbaai, is gekies vir die SWD o.18 Akademie Rugby span wat tydens die Junie vakansie aan die Akademie Rugby Week in Wellington gaan deelneem. Ruan van Zyl (Gr. 10) has been chosen for the SWD o.16 Grant Khomo team. The team will participate in the Grant Khomo Rugby week in Kimberly during the school holidays.
Mnr. Michiel Neethling van Hoërskool Punt is ook verkies as die hoof-afrigter van die o.16 SWD Grant Khomo span.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.pointhighschool.co.za/
Photos supplied