)

Senior SA Muurbal Plattelandtoernooi – Ian de Jager opgeneem in span

Senior SA Muurbal Plattelandtoernooi. Drie Kwaggas het Hoërskool Outeniqua se naam die afgelope naweek hoog gehou op die muurbalbaan.

Ian de Jager, Áine Ferreira en Tiané Goosen, asook hul afrigter, Oz Campbell, het aan die Senior SA Plattelandtoernooi deelgeneem. Almal het goed gevaar en het net ‘n paar wedstryde verloor.

Baie geluk aan Ian de Jager wat die enigste skolier is wat in die Senior SA Plattelandspan opgeneem is. Oz Campbell is reserwe. Hulle sal volgende maand aan die Jarvis Toernooi (Senior SA Toernooi) deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://outeniqua.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal