)

Revue – Hoërskool Aliwal Noord sing en dans deur die week

Revue -To paraphrase Plato: All well-bred men (and women) should have mastered the art of singing and dancing.

Hoërskool Aliwal Noord het maande lank geoefen en voorberei vir die kultuurweek. Om weer ‘n kultuurweek met ‘n Revue, na so ‘n lang tyd op die planke te bring was, ‘n onvergeetlike gevoel! Na maande se oefen en voorbereiding was die tyd daar en was dit sulke tyd.

Die Revue is deur ongeveer 50 opgewonde leerders die hele week lank gehou. Hulle het gesing en gedans dat die saal se planke omtrent gebewe het!ge

Vir ANHS was dit ‘n trotse week van Revue waar gesien kon word hoe verskeie leerders hierdie talente na vore bring.

ANHS bedank graag die volgende persone en instansies vir hulp met die Revue:

  • JF Bosch saam met Franco, die ander klankmanne asook Marques in beheer van die beligting vir die Revue.
  • Die gasvryheidstudies leerders en me Petro Makkink wat gesorg het vir die heerlike kos.
  • Me Lise-Mari Erasmus, Me Zanie van Schalkwyk, Me Jana Venter en Me Aniéke Ferreira wat gesorg het dat die voorportaal en die saal ‘n fees vir die oog was.
  • Me Tannielle Moody wat die skool se dans groepe afgerig het.
  • Herman Theron wat as seremoniemeester opgetree het.
  • Me Ilse Booysen en me Gerda-Marie Carstens wat maande lank saam met die leerders aan die Revue geoefen het om ‘n produksie van sulke hoë gehalte te kon produseer.
  • Lollie Greyvenstein vir die neem van die foto’s.
  • Annelie Emmerich, Petrie Wagenaar en Adriaan Pre wat saam met die graad 8 leerders as verhoog bestuur opgetree het.

Dankie vir elke ouer en leerder wat die Revue van 2022 bygewoon en ondersteun het. Dit beteken vir die skool en die leerders ongelooflik baie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal