)

Netbal – Hoërskool Outeniqua spanne dring deur na Top Skole rondte

Netbal – Hoërskool Outeniqua se netbal spanne het op 19 Mei aan die Top Skole Toernooi deelgeneem. Hulle spog met al die netbal spanne wat deurgedring het na die Wes Kaap Top Skole rondte.

Die o.14, o.15, o.16, o.17 en o.18 spanne neem op 3 & 4 Junie aan die Wes-Kaap Top Skole Toernooi in Kaapstad deel.

Kwaggas is baie trots op al die netbal dogters en wens hulle sterkte toe vir die volgende wedstryde!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Foto: Boshoff Photography

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal