)

Netbal – ANHS talent na finale proewe met groot sukses

Netbal – Hoërskool Aliwal-Noord se netbal leerders met groot sukses na finale proewe.

Die afgelope naweek het die volgende netbal spelers van Hoërskool Aliwal-Noord na Port Elizabeth gereis. Hulle het in die finale Provinsiale spanne van die netbal proewe in die Oos Kaap gaan deelneem. Die spelers wat deelgeneem het is:

u/14

  • Lesedi Lada,
  • Thato Simon,
  • Lukhanyo Nkomana

u/15

  • Bokamoso Kaloli
  • Imanathi Mdwaba;

u/17

  • Siya Vent

u/18

  • Bohlokwa Tsemane. 

Ons is baie trots om aan te kondig dat Lesedi Lada, Thato Simon , Lukhanyo Nkomana, Imanathi Mdwaba en Bohlokwa Tsemane verkies is om die Oos-Kaap te gaan verteenwoordig.   Hulle gaan na die Nasionale Netbal Toernooie wat onderskeidelik in Boksburg en Witbank gaan plaasvind gedurende die Junie vakansie. 

Baie geluk aan Juffrou Ane von Gericke wat as die spanbestuurder van die u/18 netbal span aangewys. Juffrou Petro Makkink is verkies as Afrigter van die u/18 span.

As Alies is ons baie trots op ons afrigters en spelers.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal