Errie-groentjies – Hoërskool Ermelo groentjies konsert
Errie-groentjies. Die Errie-groentjies het die gemeenskap weer in verwondering! Op Maandag, 18 Maart, het dié gróót tradisie van die jaarlikse EHS-groentjies plaasgevind. Die kompetisie tussen Huis Veltman, Nelstehuis en Huis…
Borge bedank – Hoërskool Ermelo
Borge bedank. EHS het hul borge bedank tydens ‘n prag-funksie. Enige skool se sukses is grootliks te danke aan die gemeenskap wat in die skool belê. Vir Hoërskool Ermelo is…
Hokkiespanne “gecap” – Hoërskool Fichardtpark
Hokkiespanne “gecap”. Die Eerste Seuns- en Dogtershokkiespanne is gisteraand, 22 Maart, tydens ‘n ligtebelaaide seremonie aangekondig. Hierdie spanne vertrek eersdaags vir hul toer na George in die Suid-Kaap om aan…
Mnr/ Mej Garsie 2024 – Hoërskool Garsfontein pronk
Mnr/ Mej Garsie 2024. Hoërskool Garsfontein in Pretoria het behoorlik gepronk tydens die Mnr/Mej Garsie (MMG) 2024. …en die wenners is: Meer skolenuus:https://schoolsthatrock.co.za https://www.garsies.co.za/ Foto’s verskaf
Netbal – Oranje Meisieskool se Karin Truter volg in ma se voetspore
Netbal. Karin Truter, 1ste span netbalspeler van Hoër Meisieskool Oranje, maak soos haar ma, sussie en tannies! Netbal vloei sterk deur hierdie familie se are. Dit was eers Karin se…
ASA Atletiekkampioenskap – Hoërskool Despatch
ASA Atletiekkampioenskap. Hoërskool Despatch is baie trots op hul sewe atlete wat gekies is vir vanjaar se ASA Atletiekkampioenskap span. Hulle verteenwoordig die skool tans by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in…
Internal Orator’s Festival – Curro Hazeldean
Internal Orator’s Festival. On Thursday, 14 March, Curro Hazeldean, Pretoria, had their Internal Orator’s Festival. The Grade 1 to 7 learners delivered their speeches with great enthusiasm. Curro is baie…
Koshuis revolusie – Hoër Meisieskool Oranje koshuisnuwighede
Koshuis revolusie. Joostehuis, Hoër Meisieskool Oranje se koshuis vir leerders in graad 9 tot 12, ondergaan ’n koshuis revolusie. Die nuwe koshuisouers, mnr. Stanley Biggs en sy vrou Anjalise, sowel…
SA National Karate Champs – Kingswood College
SA National Karate Champs. Kingswood College, Grahamstown, wish Emily Poultney all the best for the 2024 WUKF SA National Karate Champs and Afro-Asia Open this weekend. Emily has been selected…
Skole rugby – Hoër Landbouskool Boland
Skole rugby. Nege rugbyspanne van Hoër Landbouskool Boland neem gedurende die vakansie deel aan skole rugby toernooie. ‘n Totaal van 185 seuns asook 18 personeellede is betrokke by rugbytoernooie tydens…
Gauteng Ope Skietkompetisie – Primêre Skool Fichardtpark
Gauteng Ope Skietkompetisie. Ruben Olivier, leerder van Primére Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Gauteng Ope Skietkompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Ruben het skitterend geskiet en het drie goue medaljes…
Noord-Kaap Tennis – Hoërskool Upington
Noord-Kaap Tennis. Agt tennisspelers van Hoërskool Upington het die afgelope week as deel van die Noord-Kaap tennis span deelgeneem. 0/19A Seuns 0/19B Seuns 0/15A Dogters 0/15B Dogters Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Weskaap Atletiek Kampioenskap – Hoërskool Bredasdorp
Weskaap Atletiek Kampioenskap. Vyf atlete van Hoërskool Bredasdorp het goed presteer by die Weskaap Atletiek Kampioenskappe. Hul resultate: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hsbredasdorp.co.za/ Foto’s verskaf
SA Tweekamp Kampioenskappe – Hoërskool Outeniqua
SA Tweekamp Kampioenskappe. Hoërskool Outeniqua van George se Tweekamp atlete het baie goed presteer by die Eden Kampioenskappe. Agtien atlete is gekies vir die Eden Tweekamp span wat aan die…
Onderwyser toekennings – Hoërskool Goudveld
Onderwyser toekennings. Sewe onderwysers van Hoërskool Goudveld in Welkom het onderwyser toekennings ontvang. Gouties se strewe, werk en oorwinning het erkenning ontvang by die Lejweleputswa se Well done-funksie. Goudveld ontvang…
Menseregtedag viering – Primêre Meisieskool Oranje
Menseregtedag viering. Op 19 Maart, twee dae vroeër, het C&N Primêre Meisieskool Oranje, Menseregtedag viering herdenk. Tydens ‘n samekoms by die Voortrekker nooientjie oftewel, Tiekie, het drie van die skool…
TSA Nationals – Curro Durbanville Primary School
TSA Nationals. Curro Durbanville Primary School learner, Karlien Botha, will be representing on a National level at the TSA Nationals in the Free State during the holidays. She is the…
Gauteng Netbalproewe – Hoërskool Florida
Gauteng Netbalproewe. Twaalf netbalspelers van Hoërskool Florida het deurgedring na die volgende rondte van die Gauteng Netbalproewe. Hierdie prestasie weerspieël hul harde werk, talent en toewyding. Die Gauteng proewe vind…
Sporttoernooie/byeenkomste – Hoër Meisieskool Oranje
Sporttoernooie/byeenkomste. Om te sê “lekker vakansie hou” is vir sommige leerders en onderwysers net ’n vae gedagte – party leerders van Oranje gaan in die volgende 2 weke by soveel…
Interschool Swimming Gala – Creston College
Interschool Swimming gala. The Individual Interschool Swimming Gala held at Curro Creston College, KwaZulu Natal, concluded with exciting outcomes. Izotsha secured 1st place, showcasing their impressive swimming prowess, followed closely…
Skiet Liga 2 – Hoërskool Upington Presteer
Skiet Liga 2. Hoërskool Upington se skuts het 15 en 16 Maart aan die Skiet Liga 2 – by Hoërskool Oranje Noord deelgeneem. Uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.uppies.co.za/ Foto: verskaf
ASA-kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje
ASA-kampioenskap. Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se atlete ís slaggereed vir die SA’s vroeg volgende maand in die Paarl! Intussen gaan hierdie negentien atlete vanaf Donderdag aan die ASA-kampioenskap in Pretoria…
School Hockey Festivals – Kingswood College
School Hockey Festivals. Well done to Kingswood College’ 1st X1 Hockey teams who competed over the past weekend at the School Hockey Festivals. The Kingswood College, Makhanda, (Grahamstown) 1st XI…
Astro launch – St Andrew’ School Bloemfontein
Astro launch. St Andrew’s School, Bloemfontein had a successful Astro launch last night, Tuesday, 19 March. The school launched their brand new, ground breaking, Astro Turf facility. This is the…
ASA SA’s – Potchefstroom Gimnasium
ASA SA’s. Nege-en-twintig atlete van Potchefstroom Gimnasium het Noordwes-kleure in atletiek verwerf en gaan die vakansie aan die ASA SA’s deelneem. Dit spreek boekdele van Gimmies se atletiek. O.20 Dogters…
Boland Tennis – Hoërskool Swartland leerder in span
Boland Tennis. Hoërskool Swartland leerder, Du Preez Erasmus, het die Boland o/15-tennisspan die afgelope naweek in George verteenwoordig. Boland eindig eerste in die interprovinsiale toernooi teen die Westelike Provinsie, Suidwestelike…
Seunshokkie – Hoërskool Garsfontein Pretoria Cup wenners
Seunshokkie. Hoërskool Garsfontein se 1ste seunshokkie span is weer die kampioene (vierde keer in vier jaar) van die Pretoria Cup. Garsies se 1ste hokkiespan het teen die skool se tweede…
National Prim School Championship – Curro athlete represents WP
National Prim School Championship. Dylan Calvert, a talented 10-year-old athlete from Curro’s Meridian Pinehurst in Cape Town, has stormed onto the track scene. He secured his place in the forthcoming…
Junior SA Toutrek Kampioenskappe – Hoër Landbouskool Oakdale
Junior SA Toutrek Kampioenskappe. Hoër Landbouskool Oakdale se Bulle het die afgelope naweek aan die Junior SA Toutrek Kampioenskappe in Kimberley deelgeneem. Hulle het weereens bewys dat harde werk beloon…
Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Outeniqua
Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms. Die Kwaggas het uitstekend presteer by die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms die afgelope naweek. In totaal het Hoërskool Outeniqua se twintig atlete 8 Goud, 10 Silwer en 8 Brons medaljes…
Tjokkies in Top vyf – Primêre Skool Universitas
Tjokkies in Top vyf. By die jaarlikse “Motheo District- Well done function” is Tjokkies as een van die Top 5 skole in die Motheo Distrik aangewys (Quintiles 4-5). “Wat ‘n…
Well Done funksie – Hoërskool Bultfontein onderwysers vereer
Well Done funksie. Sewe graad-12 personeellede van Hoërskool Bultfontein is tydens die Departement van Onderwys se Well Done funksie vereer is vir hulle skitterende matriekuitslae, tydens die NSS eindeksamen, vereer.…
Skole gholf – Gholf-gogga byt Hoër Meisieskool Oranje
Skole gholf. Wanneer ’n mens dink aan sportsoorte by ’n meisieskool, is gholf een van die laastes wat by jou opkom, maar die gholfgogga het by Oranje gebyt. Vir die…
Wes-Kaap Atletiek – Hoërskool Stellenberg
Wes-Kaap Atletiek. Hoërskool Stellenberg atlete het die naweek aan die Wes-Kaap atletiek kampioenskappe deelgeneem.. Die volgende atlete het uitsonderlike prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://stellenberg.org.za/ Foto verskaf
Interne Redenaars 2024 – Hoërskool Wesvalia Senior redenaars
Interne Redenaars 2024. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se Senior-redenaars het met hul oorredende aanbieding die gehoor beslis oortuig van hul argumente tydens die Interne Redenaars 2024 geleentheid. Senior Redenaar seun: Henco…
New Curriculum Executive – Curro Schools
New Curriculum Executive. South Africa’s leading independent school group, Curro Holdings, is thrilled to announce the appointment of Anthony Edwards as the company’s new Curriculum Executive. This senior leadership role…
Tweede Liga Hengel Bloemhofdam – Hoërskool Wesvalia
Tweede Liga Hengel Bloemhofdam. Agt hengelaars van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, het uitstekend presteer by die Tweede Liga Hengel Bloemhofdam. Alexis Booysen het ‘n eerste plek behaal. Liezel Fourie het ‘n…
Western Cape Athletics Championships – Paul Roos Gymnasium
Western Cape Athletics Championships. Paul Roos Gymnasium U16 athletes represented Boland at the Western Cape Athletics Championships in Paarl on 15 and 16 March. PRG athletes performed as follows: The…
All Blacks Dance Competition – St Andrew’s School for Girls
All Blacks Dance Competition. Victoria-Anne Robinson-Monteiro is a learner from St Andrew’s School for Girls. She took part in the All Blacks dance competition in Bloemfontein where she came 3rd…
Netbal toernooi – Hoërskool Bredasdorp
Netbal toernooi. Hierdie jaar was die tweede jaar wat Hoërskool Bredasdorp ‘n netbal toernooi aangebied het vir o/14-, o/15-, o/16- en o/19-netbalspanne. Meer as 270 netbaldogters van sewe hoërskole het…
Parel Vallei Hokkiefees – Hoër Jongenskool Paarl
Parel Vallei Hokkiefees. Hoër Jongenskool Paarl het die afgelope Saterdag, 16 Maart, aan die Parel Vallei Hokkiefees deelgeneem. HJS se 1ste hokkiespan het twee wedstryde gewen en een gewen. Die…
Engineering Science Technology – Parktown High for Girls
Engineering Science Technology. Alexia Hilton Smedmor, Grade 10 learner at Parktown High School for Girls in the Johannesburg Region, has earned the opportunity to compete at the International Festival of…
International Science Expo – Curro St Dominics Newcastle
International Science Expo. St Dominics Newcastle is proud to announce that Grade 11 learner, Husna Docrat, has been selected to represent South Africa at the upcoming International Science Expo in…
Mr and Miss Pearsonality – Pearson High School
Mr and Miss Pearsonality. Pearson High School, Gqeberha, announced their Mr and Miss Pearsonality 2024. “And our winners for 2024 are: Pearson High School congratulate Mr and Miss 2024 finalists…
Muurbal Junior Ope – Primêre Skool Naudeville
Muurbal Junior Ope. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville het 2 Maart aan die Muurbal Junior Ope in Bloemfontein deelgeneem en goed gevaar. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Christelikelewenswandel/ Paul encourages the Lord’s followers.
Wiskunde Olimpiade – Primêre Skool Naudeville
Wiskunde Olimpiade. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville het aan die Amesa-Wiskunde uitdaging deelgeneem. Die volgende leerders deur na rondte twee. Graad 7 Graad 6 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto…
SA Toutrekkampioenskappe – Hoërskool Bellville meisies skitter
SA Toutrekkampioenskappe. Hoërskool Bellville se toutrekspanne het vanaf 13 tot 16 Maart in Kimberley aan die SA Toutrekkampioenskappe deelgeneem. Bellville se meisies maak skoonskip: Hoërskool Bellville is ook baie trots…
Skiet Liga 2 – Hoërskool Kalahari leerder presteer
Skiet Liga 2. Thys Fourie, leerder van Hoërskool Kalahari, Kuruman, het die Noord-Kaap rekord van 710 na 729.verbeter tydens die Skiet liga 2 waaraan hy die naweek in Upington deelgeneem…
Tjokkies Onnies presteer – Primêre Skool Universitas
Tjokkies Onnies presteer. Primêre Skool Universitas, Bloemfontein, is baie trots op hierdie onderwysers. Agt Tjokkies Onnies presteer deurdat hulle verkies is om hul skool op ‘n wyer wyse te verteenwoordig!…








