Muurbal Junior Ope. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville het 2 Maart aan die Muurbal Junior Ope in Bloemfontein deelgeneem en goed gevaar.
Prestasies behaal:
- Johan Bekker 11de Seuns 0/13B
- Diaan van Brakel 1ste Seuns 0/13B
- Bree Oliver 20ste Meisies 0/13A
- Danica Oliver 30ste Meisies 0/13A
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf