)

Skiet Liga 2 – Hoërskool Upington Presteer

Skiet Liga 2. Hoërskool Upington se skuts het 15 en 16 Maart aan die Skiet Liga 2 – by Hoërskool Oranje Noord deelgeneem.

Uitslae:

  • o/14 Veergeweer: Carla Hanekom: 2 x goud
  • o/16 Veergeweer: Johan Serfontein: 2 x goud; Erns Mostert: 2 x silwer
  • o/21 Veergeweer: Jascha Scheepers: brons in 10m staan
  • o/16 Sportergeweer 3-posisie: Annika Greyvenstein: silwer
  • o/21 Sportergeweer: Durin Smith: 2 x silwer
  • o/14 Pistool: Nelmarie Maass: silwer
  • o/21 Pistool: Matthew Wessels: brons en in ‘rapid pistole shooting:’ derde.
  • Crudan Humphreys het ook sy eerste medalje gekry. Vir o/14 Veergeweer se drie-posisie kry Crudan Humphreys brons. Hy is ‘n graad 5 leerder van Op Die Voorpos en hy skiet as deel van Uppies se skietspan.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.uppies.co.za/

Foto: verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal