Hoofseun 2024 – Schools That Rock gesels met Dirk Hagen
Hoofseun 2024. In ons reeks oor Hoofseun 2024, gesels Schools That Rock met die Hoofseun van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, Dirk Hagen. Dirk, vertel ons meer van jouself en jou…
Nomads Hockey – Grey College U14 and U16
Nomads Hockey. Well done to Grey College U14A hockey side that won 5 out of 5 games at the recent u14 Nomads held by Hilton College near Pietermaritzburg. They were…
Hoofdogter 2024 – Schools That Rock gesels met Emma Geringer
Hoofdogter 2024. In ons reeks oor Hoofdogter 2024, gesels Schools That Rock met die Hoofdogter van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, Emma Geringer. Emma, vertel ons meer van jouself en jou leierskap.…
ECHS Hokkietoernooi – Hoërskool Fichardtpark
ECHS Hokkietoernooi. Hoërskool Fichardtpark se dogters o.16A hokkiespan het die naweek deelgeneem aan die ECHS Hokkietoernooi. Dit word aangebied by Eunice High School. Die toernooi bied ook afrigtingssessies vir spelers…
SA Swemkampioenskappe – Welkom Gimnasium
SA Swemkampioenskappe. Twee swemmers van Welkom Gimnasium, Abigail Cullen en Shyenne Laubscher, het deelgeneem aan die SA Provinsiale Swemkampioenskappe (Vlak 2) in Kimberley. Prestasies behaal: Shyenne Laubscher: Abigail Cullen: Meer…
St. Stithians Easter Festival – Grey Kollege 2de tennisspan
St. Stithians Easter Festival. Grey Kollege se 2de tennisspan het deelgeneem aan die St. Stithians Easter Festival. Grey het 3de uit 8 spanne geëindig. Hulle het teen Pretoria Boys High,…
Fair Cape Netbaltoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
Fair Cape Netbaltoernooi. Oranje se 1ste netbalspan is vir die tweede jaar ná mekaar die kampioen van La Rochelle se Fair Cape Netbaltoernooi in die Paarl. Oranje het Saterdag vir…
SA Biathlon National Championship – Curro Langebaan
SA Biathlon National Championship. Curro Langebaan is proud of all their biathlon athletes who competed at the SA Biathlon National Championship this weekend in Bloemfontein. The championship took place at…
Jesus het opgestaan/ Jesus is Alive
Jesus het opgestaan. Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek,soos Hy gesê het. He isn’t here! God has raised him to life, just as Jesus…
Regional level 3 Championships – Eunice High School
Regional level 3 Championships. Eunice High School Grade 10 learner, Amelia Vincent, participated in the Regional level 3 Championships Gala. She did exceptionally well and won 12 medals! Amelia won…
Underwater Hockey – Grey College
Underwater Hockey. Xavier Branco, learner from Grey College in Bloemfontein, was chosen for the Free State/North West U19 Underwater Hockey team. The team participated in the SA Junior National Championship…
Tweekamp – Hoërskool Trio neem deel in Bloemfontein
Tweekamp. Elf atlete van Hoërskool Trio in Kroonstad neem vandag, Saterdag, 30 Maart, deel aan die Tweekamp kampioenskap wat in Bloemfontein plaasvind. Die atlete is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.triohs.co.za/ Foto…
AJ Sportweek Hokkie – Hoërskool Swartland Presteer
AJ Sportweek Hokkie. Tydens die skoolvakansie, het Hoërskool Swartland, Malmesbury, se hokkiemeisies gereis na Mosselbaai vir die AJ Sportweek Hokkie wat by Hoërskool Punt plaasgevind het. Hier is die uitslae…
KES Easter Hockey festival – Grey College soldier on
KES Easter Hockey festival. Grey College wishes their First Hockey team all the best as they are on their way to the 20th KES Easter festival. They had a few…
Goeie Vrydag – Jesus word gekruisig
Goeie Vrydag. Dit was nege-uur die môre toe hulle Hom gekruisig het.
SANESA Q2 – Hoërskool Outeniqua ruiters presteer
SANESA Q2. Die Eden SANESA Q2 het 16 Maart plaasgevind en die Kwagga-ruiters het almal uitstekend presteer. Klara Breedt en haar perd Tessa het die volgende behaal: Nienke Nel en…
Kwaggas Netbal – Outeniqua, Zenell en Leoné saam 125 wedstryde
Kwaggas Netbal. Twee van Hoërskool Outeniqua se 1ste netbalspan spelers, Leoné (75) en Zenell (50) het gesamentlik 125 wedstryde vir hul span gespeel! Leoné Leoné het vandag haar 75ste wedstryd…
Paarl Gim Netbal Toernooi – Hoërskool Upington
Paarl Gim Netbal Toernooi. Hoërskool Upington se netbalspanne het aan die Paarl Gim Netbal Toernooi deelgeneem. Die uitslae van 27 en 28 Maart is as volg: O.14 Netbal: O.15 Netbal:…
Junior City Councillor – Curro Century City
Junior City Councillor. Newly Elected Junior City Councillor, Kirsten Wyld who lives in Ward 26 and attends Curro Century City, actively attended the following meetings in one week: Mr Maree,…
Oranje Hokkie – Pa se nalatenskap op OMS astro voortgesit
Oranje Hokkie. Mnr. Braam van Wyk was lank ’n instelling by Hoër Meisieskool Oranje se hokkie. Nou, vyftien jaar later, sit sy dogter, me. Amoré van Wyk, die Van Wyk-nalatenskap…
ECHS Hokkietoernooi – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
ECHS Hokkietoernooi. Van BVHS se hokkiespanne neem deel aan die ECHS-toernooi in Bethlehem. Dit duur vanaf 25 tot 28 Maart. Uitslae: 2de Hokkie Meisies by ECHS Hokkietoernooi: Dag 1: Dag…
TSA Nationals Tennistoernooi – Hoërskool Durbanville
TSA Nationals Tennistoernooi. Twee leerders van Hoërskool Durbanville, Femke Smit en Roxie van Heerden is uitgenooi om deel te neem aan die TSA Nationals Tennistoernooi 2024 in Bloemfontein van 21…
Affies Netbal Toernooi – Hoërskool Pietersburg presteer
Affies Netbal Toernooi. Hoërskool Pietersburg se A-netbalspanne het vanaf 24 tot 27 Maart in Pretoria by die Affies Netbal Toernooi in Pretoria deelgeneem en sommer baie goed gevaar. Pieties O.14:…
Paarl Gimnasium Netbal toernooi – Hoërskool Upington
Paarl Gimnasium Netbal toernooi. Hoërskool Upington se o.14, o.15 en o.16 netbalspanne het hierdie week die Paarl Gimnasium Netbal toernooi bygewoon. O.14 uitslae: O.15 uitslae: O.16 uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Affies Netbal Toernooi – Hoërskool Fichardtpark
Affies Netbal Toernooi. Hoërskool Fichardtpark se netbalspanne het vandag hul toer by Afrikaans Hoër Meisiesskool met goeie wedstryde afgesluit. Die Affies Netbal Toernooi was beslis ‘n baie leersame ervaring vir…
Junior Nasionale Tenniskampioenskap – Oranje Meisieskool
Junior Nasionale Tenniskampioenskap. Donna le Roux, leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfonteinhet 2de geëindig by die Junior Nasionale Tenniskampioenskap. Die kampioenskap is by die Vrystaat Tennisstadion afgehandel. Dit beteken…
Rose Bowl Gholftoernooi – Hoërskool Nelspruit leerder kampioen
Rose Bowl Gholftoernooi. Hoërskool Nelspruit graad 10 leerder, Alieke van Zyl, het hierdie week haar vaardighede gewys by die 2024 Nomads SA Dogters o/19 Rose Bowl gholftoernooi (silwer afdeling) by…
Palm Sunday – St Andrew’s College Evening Prayer Service
Palm Sunday. Palm Sunday is the start of the most significant week in history for all time. It’s the start of Jesus’ final week before He died for us, because…
Laerskole Dubbels Tennistoernooi – Hoërskool Ermelo
Laerskole Dubbels Tennistoernooi. Hoërskool Ermelo Tennis sluit die eerste kwartaal op ‘n hoë noot af. Vir die tweede agtereenvolgende jaar bied Hoërskool Ermelo sy jaarlikse Laerskole Dubbels Tennistoernooi aan. Agtien…
SA Regional Swimming Championship – Curro Durbanville Primary
SA Regional Swimming Championship. A Regional Level 3 Swimming Championship held at the Joan Harrison Swimming Pool in East London. The championskip took place from 21 to 24 March. Four…
Open Day – Curro Oakdene
Open Day. Enrol now! Curro Oakdene, Cnr Rifle Range Rd &Â Oakdene Park Drive, 2190 Johannesburg. More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://curro.co.za Photo supplied
SA Country and Western – Primêre Skool Trio presteer
SA Country and Western. Agt leerders van Primêre Skool Trio het 16 Maart aan die SA Country and Western klubkampioenskappe in Kroonstad deelgeneem Die leerders het as volg presteer: Paartjie…
Sportsmans Warehouse Netbaltoernooi – Hoërskool Strand
Sportsmans Warehouse Netbaltoernooi. Hoërskool Strand se o.14A-, o.15A- en o.19A-netbalspanne het vanaf 21-25 Maart aan die Sportsmans Warehouse Netbaltoernooi by die Hoër Meisieskool Paarl deelgeneem. Alhoewel dit baie warm en…
Gouties op toer – Hoërskool Goudveld hokkie en Netbal
Gouties op toer. Gouties se netbal- en hokkiespanne is onderneem tans deel aan die Gouties op toer na verskeie stede in die land. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
SANESA – Curro Vanderbijlpark learner excels
SANESA. Courtney Offenberg, a Grade 7 learner from Curro Vanderbijlpark, showcased exceptional talent in the first of five SANESA (South African Equestrian School Association) qualifiers. Courtney’s results are nothing short…
Rugby feeste – Grey Kollege steek nie lyf weg nie
Rugby feeste. Die Grey manne wat die afgelope week in die Boland rugby gespeel het, het nie lyf weggesteek nie. Hulle het aan die Frans Malherbe o/15 en die Jean…
Gholf – Hoërskool Ermelo gholfer wen weer
Gholf. Bea Breedt, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het Sondag, 17 Maart, aan die Middelburg Gholfklub se Klubkampioenskap deelgeneem. Bea wen die damesafdeling vir die derde agtereenvolgende jaar. Meer skolenuus:…
Uppie Rugby – Hoërskool Upington Rugby toer
Uppie Rugby. Die afgelope week en naweek was Uppie Rugby ook op toer. Buiten die eerste span, was die 0/14’s, 0/15’s en 0/16’s ook op toer. Die manne het baie…
Pieties Hokkie – Hoërskool Pietersburg spanne op toer
Pieties Hokkie. Verskeie Pieties hokkie spanne het die afgelope week toere onderneem. Die o.15 A dogtersspan en die o.16A hokkieseuns het die afgelope week deelgeneem by Menlopark. Die 1ste span…
SA Atletiekkampioenskap – Hoërskool Goudveld
SA Atletiekkampioenskap. Hoërskool Goudveld in Welkom se atlete het goed gevaar by die SA Atletiekkampioenskap die naweek in Pretoria. Uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
SA Atletiek Kampioenskap – Hoërskool Ermelo presteer
SA Atletiek Kampioenskap. Sewe alete van Hoërskool Ermelo het vanaf 21 tot 23 Maart aan die SA Atletiek Kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap is aangebied by Pilditch Stadion in Pretoria. EHS…
Skyfskiet Liga 1 – Hoërskool Randburg
Skyfskiet Liga 1. Hoërskool Randburg se skuts het 22 em 23 Maart aan die GSSU skyfskiet liga 1 deelgeneem. Resultate: Sporter onder 21: Sporter onder 16: Sporter onder 14: Pistool…
U16 Hockey Tour – Eunice High School
U16 Hockey Tour. Eunice High School U16A hockey players had a great start with their U16 hockey tour.at the St Mary’s Festival. Results on day 1: Day 2 results: Day…
St John’s Hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje wenners
St John’s Hokkietoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.14A hokkkiespan het gister, 24 Maart, die St John’s Hokkietoernooi oorheers. Oranje se o.16’s het tweede geëindig na ‘n naelbyt finaal. Die St.…
ASA Nasionale byeenkoms – Sekondêre Meisieskool Oranje
ASA Nasionale byeenkoms. Vyf Oranjeniete het die afgelope naweek medaljes gewen by die ASA Nasionale byeenkoms in Pretoria.Twee leerders en drie oud-leerders was onder die medaljewenners op Atletiek Suid-Afrika se…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. The Lord is always merciful/ Die Here doen kragtige dade.
ASA Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
ASA Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark se atlete het tydens die afgelope naweek se ASA Atletiekkampioenskappe slegs deelgeneem in 0.16 en 0.18 kategorieë. Baie van Fichies se atlete moes dus in ‘n…
Sentraal Gauteng Atletiek – Hoërskool Kemptonpark
Sentraal Gauteng Atletiek. Cassidy Bosman, leerder van Hoërskool Kemptonpark, is gekroon as die Sentraal Gauteng Atletiek Kampioen! Cassidy het deelgeneem aan die Beyers Chocolate 5km padwedloop wat ook dien as…
ASA kampioenskappe – Hoërskool Witteberg
ASA kampioenskappe. Vyftien atlete van Hoërskool Witteberg het vanaf 21 tot 23 Maart deelgeneem aan die ASA SA’s kampioenskappe te Pilditch Stadion in Pretoria. Witteberg se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Paarl Gim Hockey Festival – Paarl Boys’ High School
Paarl Gim Hockey Festival. Paarl Boys’ High School’s U16B side competed in the u16A section of the Paarl Gim Hockey Festival. The team played six games. They had a great…








