Paarl Gim Netbal Toernooi. Hoërskool Upington se netbalspanne het aan die Paarl Gim Netbal Toernooi deelgeneem.
Die uitslae van 27 en 28 Maart is as volg:
O.14 Netbal:
- Uppies teen Hoërskool Durbanville: 12 -13
- Uppies teen Hoërskool Bellville: 14-12
- Uppies teen Hoërskool Vredendal: 18-28
- Uppies teen Hoërskool Hopefield: 15-18
- Uppies teen Hoërskool Langenhoven: 23-14
O.15 Netbal:
- Uppies teen Hoërskool Vredendal: 25-16
- Uppies teen Paarl Gimnasium: 13-18
- Uppies teen Hoërskool Langenhoven: 27-15
- Uppies teen Hoërskool Hopefield: 24-13
- Uppies teen Hoërskool Montana: 31-18
O.16 Netbal:
- Uppies teen Paarl Gimnasium o.16A: 8-38
- Uppies teen Hoërskool Bellville: 15-25
- Uppies teen Collegiate Girls’ High School: 21-18
- Uppies teen Hoërskool Langenhoven: 17-17
- Uppies teen Paarl Gimnasium 16B: 17-27
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf